Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petit Plaisir Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Petit Plaisir Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Heinrich W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay in a beautiful and cozy cottage.

Truly enjoyed our getaway. The cottage is very comfortable and offers everything one may need even load shedding was covered. Would definitely recommend this cottage and will certainly be back! The Kudu Craft Lager was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Thanks for choosing us, looking forward to having you back. Best wishes, M

Petit Plaisir Cottage
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier gewees.

Franschoek is een wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Dankie dat jul ons gekies het. As daar 'n volgende besoek aan ons mooi vallei is, hoop ek om julle self te kan bederf.
Mooiloop!

Petit Plaisir Cottage
Frans S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van eie huis.

Ongelooflik mooi, netjies, skoon en veilige akkommodasie, perfek geleë. Naby aan nodige kuierhoekies en het aan ons behoeftes voldoen. Baie goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Mooiloop!

Petit Plaisir Cottage
Willa E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing

Baie dankie vir jul gasvryheid en al die klein bederfies. ul plek is volledig, netjies, met 'n aangename atmosfeer. Hoogs aan te beveel. Die dorp en omgewing is 'n lushof en 'n moet om te vertoef. Ons maak definitief weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Was heerlik om julle hier te hê! Ek sien uit na jul volende kuier. Baie sterkte met die jaar en sy uitdagings x

Petit Plaisir Cottage
Stephany B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephany B

Petit Plaisir Cottage het 'n lieflike, mooi berguitsig en is in 'n baie stil en rustige omgewing geleë.

Laasgenoemde is 'n bonus. Die cottage is ook gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Vir die warm temperatuur was die lugverkoeling 'n lafenis! Die eienaar se vriendelikheid en gasvryheid het ons ook baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Pragtige plekkie, regtig goeie waarde vir geld en die gasheer gaan uit haar pad uit om haar kliënte gelukkig te hou. Sal vir seker weer daar tuisgaan en kan Petit Plaisir Cottage beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Dankie dat jul ons gekies het. Altyd 'n voorreg om 'n bruid en haar bruidegom te verwelkom.
Beste wense vir julle.

Petit Plaisir Cottage
Sameea I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sameea I
Gesin met klein kinders

Clean and neat and very central to the town.

Friendly welcome and very clean and well presented accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us.
Best wishes, Marlicia.

Petit Plaisir Cottage
Hetmarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, luuks en vol Kaapse warmte.

Van die intrapslag af, is ons op die hande gedra en het soos eregaste gevoel. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te bederf, van die vars gebakte gemmerkoekies tot genoeg hout vir die kaggel. Ons het gevoel soos familie en die aandag aan detail en hulle vriendelikheid, het ons beïndruk. Pragtige uitsig en gerieflik geleë naby alles. Sal vir seker weer gaan kuier en beveel Petit Plaisir Cottage vir enige persoon aan. Baie dankie vir al die moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en maak my werk net 1 GROOT plesier. Sien uit na jul volgende Kaapse kuier.
Vriendelike groete!

Petit Plaisir Cottage
Lizinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek in Franschoek , pragtige verblyf met alles wat jy nodig het.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Heerlike ekstra bederf soos konfyt, koekies ens. Franschoek is ’n wonderlike bestemming met soveel om te sien en beleef. Definitief ’n bestemming wat nooit teleurstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Was heerlik om julle te bederf. Julle liefde vir die buitelug is sommer aansteeklik!

Petit Plaisir Cottage
Gerda M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van ons beste akkommodasies ooit!

Stylvol, stil, pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Beste wense!

Petit Plaisir Cottage
Miranda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Enkelreisiger

Pragtige plek met alles wat jy benodig!

Baie goed geleë en veilig. Alles was besonder netjies en smaakvol met aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Baie dankie dat jy ons gekies het. Hoop om jul weer eendag terug te verwelkom!

Petit Plaisir Cottage
Danelle H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well decorated and equipped cottage with wonderful friendly hosts!

Cottage was located close to town, was very clean, and well equipped. Fireplace was wonderful with wood provided. Nice touch to have rusks and Crunchies for guests to enjoy with their coffee. The hosts were very friendly and welcoming, but not intrusive. Would definitely recommend this cottage and will certainly be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, goed versier en toegeruste kothuis met 'n wonderlike, vriendelike gasheer.

Kothuis is naby die dorp geleë, wat baie skoon en goed toegerus is. Die kaggel was wonderlik met hout wat voorsien is. Die beskuit en Crunchies wat saam met die koffie voorsien is, was baie oulik. Die gashere is baie vriedelik en maak glad nie inbreek op jou privaatheid. Sal beslis die kothuis aanbeveel en sal weer terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. We are looking forward to welcoming you back. Best wishes, M.

Petit Plaisir Cottage
Hein L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf, perfek geleë en goeie diens.

Ons kan Petit Plaisir beslis aanbeveel. Die enigste klein ongerief is dat die lugversorger nie in die slaapkamer is nie, maar wel in die kombuis. Die cottage is in die dorp en steeds privaat en baie stil. Die tuisgebroude Kudu Lager is ‘n wenner, maak gerus daarvan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Petit Plaisir Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie. Die lugverkoeler in die oopplan woonarea is darem sterk genoeg om die hele kothuis te verkoel. Bly julle het die Kudu Lager en res van jul Kaapse kuier geniet.

Vriendelike groete!

Petit Plaisir Cottage
Ruan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens!

Baie dankie, diens is baie goed! Ligging is mooi en 'n mens voel baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n fantastiese ervaring!

Dit is die tweede keer wat ons terugkeer na Petit Plaisir Cottage, en ons het selfs nog lekkerder as die eerste keer gebly. Lekkerste koekies en wyn gekry, mal oor die snoesige kaggeltjie en kamerjasse! Ons is weer volgende jaar terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tyd in Franschhoek.

Petit Plaisir Cottage was amazing!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy,luxurious and great hospitality.

A serene little piece of French country - what a beautiful cottage to rejuvenate and spend a romantic getaway! We felt welcome right from the start.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Wat 'n lieflike plekkie in Franschhoek an Marlicia was 'n uitnemende gasvrou! Ons sal enige dag weer terug gaan, en sal Petit Plaisir verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Romantiese wegbreeknaweek.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf!

Skoon, netjiese en rustige selfsorg verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met die beste gasvryheid!

Definitief aanbeveelbaar. Netjies en skoon met die beste gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liam Q - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

A lovely cottage in Franschhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, Stunning, Stunning!!

The cottage is located in a secluded area and it oozes charm and comfort. We sipped red wine by the fireplace and we ate at all the recommended restaurants. Petit Plaisir in Franschhoek is definitely a must on everyone's Bucket List. We ticked it off our list but we will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik met uistekende diens!

Die eienaars verstaan die kuns daarvan om net die beste te gee sonder om in jou pad te wees. Fantastiese selfsorg-verblyf met wonderlike mense! Ons sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry R - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We spent a truly lovely weekend at Petit Plaisir and will remember it very fondly.

We had a fantastic time at Petit Plaisir. We particularly enjoyed the fact that we were the only people there. The cottage is very comfortable and offers everything one may need. I hope to be returning one day. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 4, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1445649c81418bcec57e822808c47cfca343d309011d555370e7996f0714b949144711da3e0db91e5c5e281095d2e1a33d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Heide Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.909727086128 19.128270149231