Petite
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 20 Aug 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R570R489 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Petite is 'n lieflike, knus woonstel op die gasheer se eiendom in Struisbaai. Die woonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n gerieflike plekkie om te bly.
Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 3 gaste en daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, asook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Daar is geen aparte slaapkamer nie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Die kombuisie het 2 enkelplaat-induksiestowe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Wi-Fi en DStv is beskikbaar.
Die stoep bied sitplek en 'n braai-area waar gaste kan terugsit en somersaande geniet.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite en besienswaardighede in Struisbaai sluit Kaap Agulhas-vuurtoring en -museum, De Hoop Natuurreservaat, verskeie staproetes, branderplankry en visvang in.
Slaapplek
’n Bespreking by Petite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Petite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom