Glenmore Akkommodasie by Phambili Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+21

Phambili Self-catering Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Stuart-laan 606 , Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Phambili Self-catering Accommodation is 'n gerieflike selfsorgtuinwoonstel met slaapplek vir 4 in Munster, Glenmore.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met OpenView-kanale en jy kan jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Daar is 'n tuin met 'n swembad en visdammetjie. Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eienaar en sy troeteldiere woon op die perseel en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Phambili Self-catering Accommodation is net 450 m van die strand af en 3 km vanaf Mac Bananas met avontuurgholf en Zipline.

Slaapplek

’n Bespreking by Phambili Self-catering Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Phambili Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Charles Stuart-laan 606 , Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Phambili Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Stuart-laan 606 , Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40EZ3qx7EwoqEvV1bq3qU2Czmeg7mEB1bwiyONmgEKYtvr70oD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 606 Charles Stuart Avenue Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.998473517066 30.264582460362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za