LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Phelwana Game Lodge | LekkeSlaap
+27

Phelwana Game Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Phelwana Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karen L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n belewenis.

Lodge is asemrowend en baie luuks. Kos was fantasties en personeel het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Tente is so stylvol en skoon.

Carien B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, heerlike etes, goeie ligging en regte waarde vir geld.

Waarde vir geld! Baie dankie vir die goeie diens en bereidheid om uit jul pad te gaan om gaste tevrede te stel. Die wooneenhede is netjies, modern en skoon met swembad by elke eenheid (wonderlik vir die warm dae). Die etes was baie goed voorberei en die variasies was perfek. Die Krugerwildtuin is net 30 km daarvandaan en maklik bereikbaar.

Vanaf
R5 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 137, Guernsey Plaas, Guernsey-weg, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NWZlMzk5LTlmYTItNDRjYS04ZDkwLTcyMTlhYTU1YjQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 980  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 197 Guernsey Farm, Guernsey Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.516065681604 31.112303584814
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!