Pick your preferred language

English

Afrikaans

+107
Gastehuis in Philippolis

Philippolis Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 72 Voortrekker Street, Philippolis, 9970, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Philippolis Hotel is sentraal geleë in die historiese dorp Philippolis.

Die hotel bied gaste 'n keuse van 3 grasdakrondawels wat elk tot 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar kan akkommodeer, en 4 hotelkamers wat tot 2 gaste kan akkommodeer.

Die rondawels is gemeubileer met 'n dubbelbed in 1 kamer en 2 enkelbeddens in die solder. Elk van die rondawels het 'n privaat badkamer met 'n bad, en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Die hotelkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort of 'n stort-oor-bad.

Die hotel het 'n buite-area met 'n swembad en braaigeriewe. Toesluitparkeerplek is ook beskikbaar. Die hotel het 'n gelisensieerde kroeg sowel as 'n restaurant wat maaltye aanbied, en ontbyt is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.

Gesinskamers 1, 2, 3 en 7 is geskik vir slegs 2 volwassenes en kinders onder 12.

Verskeie winkels is binne loopafstand, en gaste kan die verskeie monumente en historiese besienswaardighede in die dorp besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Barbara M
5.0
Peaceful and restful. After a very long journey on the first of three days from Cape Town to Hoedspruit, the welcome and hospitality we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders. Baie gerieflik en besondere gasvryheid.
Des 2025
Gail S
Saam met vriende
5.0
Very good value. Very friendly hosts. We had to leave early the next morning for an excursion, and our hosts sent a lovely packed break...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Klein rustige dorpie, gasvryheid die beste! Heerlik gebly, lekker gekuier saam gasheer en sy vrou wat waargeneem het. Hulle het uit hul pad gegaan om ...
Sien meer
Jul 2025
Cornelius V
Saam met vriende
5.0
Puik! Uitstekend! Ons gasheer was uiters vriendelik en hulpvaardig.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 72 Voortrekker Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Philippolis Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

72 Voortrekker Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d5e668c1542ccc7da40209fb91c520b70853f55b94c5f21b9a1cfb8e1f6202f853df32819edfe8a86bd7d0b83d11cf5ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 72 Voortrekker Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang