Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phillipskop Mountain Reserve

Oxalis Cottage
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 6 mense: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, 'n gasstoof en -oond, en 'n broodrooster. Die agtertuintjie lei direk na die berg en daar is 'n braai-area. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea Cottage
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 6 mense: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, en 'n broodrooster. Die omheinde agtertuintjie lei direk na die berg en daar is 'n braai-area. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lobelia Cottage
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 6 mense: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, 'n gasstoof- en oond, en 'n broodrooster. Die omheinde agtertuintjie lei direk na die berg en daar is 'n braai-area. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Restio Cottage
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis is baie ruim en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n ruim oopplan-leefarea. Daar is plek vir 6 gaste in die kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die leefarea het rusbanke en 'n groot etenstafel met sitplek vir almal. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, 'n mikrogolf, broodrooster en 'n gasstoof en oond. Die braai-area aan die agterkant van die kothuis lei direk na die berge. Die voorkant het weer 'n dek met 'n piekniekbankie en 'n mooi uitsig op die Overberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Erica Cottage
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 6 mense: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, en 'n broodrooster. Die agtertuintjie lei direk na die berg en daar is 'n braai-area. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Langs die R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyZmZhM2IzLTQ5NDEtNDA5Ni1hZGQ3LTMyOTg2OTUxYmI3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Phillipskop Mountain Reserve Off R326 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.408806 19.524935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem