Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picardie Guest Farm

Gastehuis
Lakeside Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer is ideaal vir groot groepe wat meer privaatheid soek. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens of ’n stapelbed, en daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is lugversorging, 'n TV, yskassie en mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 17 jaar betaal R450.
Daar is 'n semi-geplaveide pad en grondpad wat na die plaasperseel lei, maar dit is nie eens 'n kilometer lank nie en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ruim en ideaal vir kort verblyftydperke. Daar is 'n dubbelbed en ’n enkelbed, sowel as ’n badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n TV, yskassie en mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 17 jaar betaal R450.
Daar is 'n semi-geplaveide pad en grondpad wat na die plaasperseel lei, maar dit is nie eens 'n kilometer lank nie en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuisie wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe het. Verder is daar lugversorging en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 17 jaar betaal R450.
Daar is 'n semi-geplaveide pad en grondpad wat na die plaasperseel lei, maar dit is nie eens 'n kilometer lank nie en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir gesinne en 'n kort vakansie of langnaweek-wegbreek. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens ’n badkamer met ’n bad en stort, ’n kombuis met 'n oond, stoof en mikrogolf, asook ’n sitarea met 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 17 jaar betaal R450.
Daar is 'n semi-geplaveide pad en grondpad wat na die plaasperseel lei, maar dit is nie eens 'n kilometer lank nie en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984473f16edce46808655ad8a20625a8df402d8bbf1819e46de9a098f5a9471c7de6f97db06751723035d32c0516f5936013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 8 Laborie Street Courtrai 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.76695945834 18.954805145512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem