- 58 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 8 Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 km vanaf die middedorp.
Verblyf word in gastekamers en selfsorgkothuise aangebied. Die executive-kamers is ruim en ideaal vir kort verbyftydperke. Die Lakeside-gesinkamers en -enkelkamers is ideaal vir groot groepe wat op soek is na privaatheid. Die selfsorgkothuis is ideaal vir gesinne op kort vakansies of langnaweek-wegbreke.
Die gasteplaas bied die Stoorsaal wat hoofsaaklik vir troues gebruik word, maar dit kan ook vir partytjies, vieringe en samesyn gebruik word. Die jetty lei na die dam, wat ’n romantiese ligging vir troues bied. The Bos bied ’n magiese ligging vir paartjies wat ’n eenvoudige seremonie tussen granietrotse en olyfbome wil hê. Die Piggery Dek en Stoep is ideaal vir piekniektroues.
21ste verjaarsdagpartytjies, skemerkelkie-partytjies en ander vieringe kan op die Lakeside-dek gehou word. Daar is 'n konferensiekamer en die Pakstoor Dek bied ontbyt, middagete, tee en koffie. Die kelder is ’n knus venue vir kleiner vieringe of ’n privaat troue.
Die plaas voer tafel- en wyndruiwe, asook olywe uit. Die boer, Louis Louw, maak sy eie wyn en gepreserveerde olywe. Die wyn is beskikbaar op die mark en gaste dit ook by die plaaslike plaasstalletjie koop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Gaste dink Picardie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Sien kaart- 58 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang