Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picasso Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Picasso Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elzabe O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe O
Saam met vriende

Ideaal vir 'n oornag en kort kuier.

Alles wat nodig was, was daar, die beddens gemaklik en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Elzabe, baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit.
Groete!

Picasso Guest House
Deon D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig en stil.

Puik plek. Lekker stil. Paar plekkies kort bietjie werk. Stoephout begin vrot. Tuintafel buite begin roes. Verder puik plek. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Deon, baie dankie vir die terugvoer.
Dankie vir die items wat julle onder ons aandag bring - sal opvolg.
Ilse

Picasso Guest House
Carmen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, stil, gerieflik.

Baie lekker gebly. The host was baie vriendelik en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie! Waardeer julle terugvoer.
Ilse

Picasso Guest House
Johannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, netjiese, veilige verblyf.

Picasso Guest House bied heerlike, netjiese en veilige verblyf. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die gastehuis aanbeveel. Dit is ook baie bekostigbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Johannes, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Sien weer 'n volgende keer!
Ilse

Picasso Guest House
Sakkie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Sal aanbeveel.

Sal weer gebruik maak van Picasso Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Ilse

Picasso Guest House
Reinhardt B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt B

Bekostigbaar, dus basies.

Ons het beide die Cottage en die Den gehuur vir 3 nagte. My drie volwasse kinders het die cottage gedeel en ek en my vrou die Den. Die kamers is baie basies, maar voldoende vir 'n kort besoekie. Daar is baie "nooks and crannies" waarvan my vrou en dogters gehou het, maar dit is nou nie juis my smaak nie. Die Den is agter in die erf. Die aanbouing was duidelik op klein begroting gedoen en dus is die skeiding met die huis nie altyd so duidelik die. Daar is byvoorbeeld 'n venster met buite-blinding wat in die area voor die stort is en die stort het venster in die huis in, maar die glas is met 'n spieel vervang. Dit het ons nie gepla nie, maar ek kan dink dat party mensen dalk die so gemaklik daarmee sal voel nie. Die stort het sterk en warm water en dis besonder ruim - al wat ek regtig soek. In die kamer is die dak baie laag aan die een kant en dus effe ongemaklik vir 'n langerige persoon. Daar is yskas, mikrogolf en wasbakkie met eetgerei, meer as voldoende vir kort verblyf. Parkering was nie vir ons probleem nie, aangesien ons met een voertuig daar was en die eienaars se voertuig nie nag 2 en 3 op die perseel was nie, maar as daar drie voertuie op die erf was sou dit bietjie gelol het. Besoekers moet bewus wees van die volgende: 1. Die paadjie na die Den is ongerieflik. Daar is 'n afsaagte boom wat dit moeilik maak veral vir iemand soos ek wat knie-probleme het. 2. In die eenhede is daar nie plek om binne te eet nie, en die Den het nie behoorlike sitplek buite nie. Gelukkig het ons wonderlike weer gehad en die gebruik van die Cottage se dek. 3. Die ligskakelaar in die cottage is bo, sonder 'n opsie om dit onder af te sit. Toe ons weg is in die vroeë oggendure, moes ons maar die lig aanhou. 4. Die stoor en hangplek in die cottage, gegewe dat daar tot vier mense kan bly is heeltemal onvoldoende. In die Den was daar darem 'n hangplek. 5. Die eenhede is op 'n tweede erf in 'n pansteel, en dus nogals ietwat ongemaklik om in en uit te kom. Op 'n positiewe noot: 1. Ilse en Arrie is baie gaaf en behulpsaam. Hulle het ons laat welkom en gemaklik voel, en dadelik die een of twee klein probleempies wat daar was geaddresseer. 2. Daar is winkelsentrum net straat af, maklik om sommer te stap (5 minute). 3. Die area is baie rustig en die tuin laat mens vergeet dat jy eintlik in baie klein spasie is. 4. Die verblyf is uitstekende waarde vir geld. As jy 5-ster verblyf soek dan is hierdie nie vir jou nie, maar jy gaan 3 keer soveel moet betaal ook! As ons weer die nodigheid het om in die omgewing te moet bly vir dag of drie, sal ek beslis weer die verblyf oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Reinhardt, dankie vir jou terugvoer.

Picasso Guest House
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelik en behulpsaam.

Baie goed ontvang en gebly, en regtig waarde vir geld. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Pieter, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang.
Ilse

Picasso Guest House
Annemarie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie veilig, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Annemarie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Ilse

Picasso Guest House
Chantell R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell R
Saam met vriende

Thank you very much for the beautiful place to stay and for the friendliness.

The owners are very nice people, and made us feel very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Chantell, baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit. Dankbaar. Ilse

Picasso Guest House
Graham K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Ilse. Daar was goeie kommunikasie met al die beurtkrag. Het ook uit hulle pad gegaan om ons te help waar dit nodig was. Kan Picasso Guest House regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Graham, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Groete tot 'n volgende keer. Ilse

Picasso Guest House
Elsabe B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe B
Saam met vriende

Oulike plekkie.

Daar was tot krag in die blyplek al was daar loadshedding. Dis 'n groot bonus. Parkeerplek ietwat van 'n probleem as 'n mens gaste kry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Elsabe, dankie vir jou terugvoer. Ons is dankbaar die Inverter Sisteem wat ons by Picasso Guest Cottage het, help gaste ook tydens beurtkrag.
Ons gaste-eenheid is nie werklik geskik om besoekers te ontvang nie, weens 'n gebrek aan spasie. Indien gaste vooraf met ons reël dat hulle besoekers wil ontvang, stel ons gewoonlik voor dat hulle verkieslik by 'n restaurant kuier in die omgewing.

Picasso Guest House
Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V
Enkelreisiger

Small but adequate room with a double bed, shower, toilet and safe covered parking. Excellent hosts.

Ilse and Attie are great hosts. They made me feel right at home. They swapped the small fridge for a larger one and Ilse sent me a Whatsapp of the loadshedding schedule every day. They have a solar geyser and an inverter, so most of the time there was power. Great aforethought! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Thank you Paul. Appreciate your comments. Regards. Ilse

Picasso Guest House
Ferdi V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V
Enkelreisiger

Baie gemaklike lekker plekkie in 'n goeie area.

Het baie lekker gebl. Ilse is 'n baie goeie en vriendelike gasvrou en sal haar enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Waardeer jou terugvoer baie. Dankbaar dat jy dit geniet het. Kom gerus weer. Ilse

Picasso Guest House
Chrissie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende ontvangs vanaf eienaars.

Goed ingerig met al die nodige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Chrissie, baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Beterskap. Sien julle weer. Ilse

Picasso Guest House
Marius V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam. Die eienaars is baie vriendelik. Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Dit was baie gaaf van die eienaar om toe te laat dat ek in kon klok voor die normale tyd. Die plek was soos geadverteer teen 'n baie billike tarief. Dit was skoon en netjies. Ek sal nie huiwer om weer van Picasso Guest House gebruik te maak nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Marius, baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Jy is altyd welkom!

Picasso Guest House
Samara V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker wegbreek van die huis af.

Baie vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Weg van alles en almal af. Sal weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Dankie Samara, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.

Picasso Guest House
Alta E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alta E

Baie onprakties en ongerieflik.

Moeilike ingang en uitgang, baie beperkte spasie. Hek moet self oopgeskuif word, onprakties vir ouer mense. Gevaarlike muurprop teen trap. 1 Stoel vir 4 gaste. 1 Gebreekte kantoorstoel by tafeltjie in boonste vertrek. Geen plek waar mens saam binnenshuis kan sit en eet nie. Onderste vertrek se lig moet aangesit word bo teen trappe so wanneer lig afgesit is moet mens teen die trappe af in die donker. Geen toaster soos deur eienaar bevestig nie, ketel was swart aangepak. Meeste van die kaste is toegesluit. Slegs 'n klein reeling om klere op te hang. Kamer is nie heeltemal afgeseel van res van die huis nie, mens voel nie privaat nie. Stoele en beddens in onderste vertrek is oud en nie op standaard nie. Ons was baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian E
Enkelreisiger

Neat and basic. Perfect for my needs.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Ian, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Jy is altyd welkom.
Groete, Ilse.

Picasso Guest House
Karel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Enkelreisiger

Gerief, gemak en gasvry.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en lieflike, netjiese verblyf. Dit was nie net nog 'n oornag nie, maar 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

KP, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en is dankbaar dat jy lekker gebly het. Kom gerus weer! Ilse

Picasso Guest House
Kay H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay H
Enkelreisiger

Safe.

The guest owner Isle, very warmly welcomed me making me instantly love my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Thank you very much Kay. You are most welcome at Picasso Den in future. Happy to host you! Ilse

Picasso Guest House
Gail B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Enkelreisiger

Die kamer was gemaklik en die ligging was goed. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Dit is wel 'n bietjie moeilik om die ingang te vind, aangesien dit 'n pypsteelerf is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Jy is altyd welkom!

Picasso Guest House
Peet G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Enkelreisiger

Baie mooi omgewing.

Baie naby Netcare Pretoria-Oos Hospitaal. Baie maklik om daar uit te kom. Kamer is groot. Het die stort onder 'n deurskynende dak geniet. Net jammer dit was toe bewolk. Alles wat nodig is, was daar. Ilse en haar man het my tuis laat voel. Generator aangeskakel toe dit beurtkrag was. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Sien weer!
Ilse

Picasso Guest House
Palesa T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private with friendly people.

I wish everyone can book at Picasso, it was perfect staying there, I just loved the privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Palesa, thank you very much. I appreciate your feedback. It is great to hear from you. Ilse

Picasso Guest House
Tumi T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's nice.

It's a bit noisy from the traffic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Besigheidsreis

"Cosy" en baie privaat.

Die Den was net wat ek gesoek het, privaat terwyl die ligging perfek was vir 'n sakereis. Gasvryheid was uit die boonste rakke! Dankie Ilse vir die rustige nagte, ek het baie lekker uitgerus en skoon vergeet ek is op besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Theunis, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sien jou weer! Jy is altyd welkom!

Picasso Guest House
Jackie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Goeie oornagslaapplek

Ilse was baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Jackie. Waardeer jou boodskap.

Picasso Guest House
Ilse J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Enkelreisiger

Ek het slegs 'n bed gesoek vir die aand en Ilse se kamer was perfek - eenkant sodat ek niemand gepla het nie en baie skoon en veilig. Lekker gebly en sal weer daar kuier.

Ilse was baie vriendelik en behulpsaam. WiFi was beskikbaar sodat ek nog die aand kon werk en snoesig geslaap - lekker warm stort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit sal heerlik wees om jou weer te huisves as gas. Jy is altyd welkom!

Picasso Guest House
Tinus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Enkelreisiger

Die kamer is baie netjies en uiters skoon. Baie dankie.

Ilze en haar man is uiters gasvry, laat jou gemaklik voel en stap die ekstra myl met hul gaste deur selfs uit te vind of jy veilig by jou bestemming is. Baie veilig lekker gebly en ek kan met vrymoedigheid aanbeveel. Waarde vir die bedrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Tinus. Julle is altyd weer welkom. Waardeer julle opbouende terugvoer.
Groete,
Ilse

Picasso Guest House
Lydia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia L
Enkelreisiger

Tranquil.

The owner of the place is very welcoming, the safety is amazing as the place is in a great location. The furniture needs to be updated, otherwise everything is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Thank you for the positive review. You are more than welcome.

Picasso Guest House
Ilze J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Rustige omgewing, genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n voorreg dat julle by ons tuisgegaan het. Baie sterkte met julle reis verder. Kom gerus weer.
Ilse
Picasso Guest Cottage

Picasso Guest House
Norbert D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value, nice cosy spot with a nice shower, beds were clean and comfy, could do with WiFi.

WiFi would be nice as well as ice cubes in the fridge/freezer, otherwise a super spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Hallo Norbert, thank you so much for your positive reply. We appreciate this. We take note of the suggestion for ice cubes. We just have to confirm that we do have Wi-Fi access at Picasso Guest Cottage and will gladly supply the login details on request. Have a good day and please come again. Ilse

Picasso Guest House
Susan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Enkelreisiger

Picasso was my verblyfplek tydens my 'n 3-dag opleiding.

Ek het 'n leeskursus vir 3 dae in Moreletapark bygewoon. Picasso was baie gerieflik binne 1,1 km daarvandaan geleë en ek het dus elke oggend binne 'n paar minute my venue bereik. Die woonstel was maklik om te bereik (ek het per vliegtuig gegaan en 'n motor gehuur). Dit is baie veilig en die verwelkoming deur Ilse en haar man was heerlik! Hulle is lieflike mense en het my soos ware familie behandel. Ek sal met liefde enige tyd teruggaan soontoe en kan dit ook met die grootste vrymoedigheid vir enigeen wat 'n rusplekkie/verblyf in Pretoria soek, aanbeveel. Dankie vir 3 dae wat eintlik 3 weke moes wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou dierbare terugvoering. Ons waardeer dit baie en hoop om jou weer te sien.
Ilse

Picasso Guest House
Theo C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo C
Enkelreisiger

Waarde en ligging great.

My kamer (no. 1) het heelwat lawaai van verkeer gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Theo, dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit.
Mooi dag!

Picasso Guest House
Marietjie U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U
Enkelreisiger

Baie aangenaam. Gashere vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Marietjie, ek waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer. Ilse

Picasso Guest House
Annelise L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L
Enkelreisiger

Netjies, vriendelik. Baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Sam. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Ilse

Picasso Guest House
Theo B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Enkelreisiger

Vreedsaam en gemaklik.

Ek was baie vriendelik ontvang en het sommer tuis gevoel. Alles was op plek en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Theo, baie baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit regtig. Jy is altyd meer as welkom by Picasso Guest Cottage. Ilse

Picasso Guest House
Erich P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Vriendelike mense.

Het gerieflik gebly. Vir twee persone sou ek n sitkamer in plaas van beddens in die onderste vertrek verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Erich, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien, ons sal graag julle behoefte akkommodeer.
Groete,
Ilse

Picasso Guest House
Freda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda S

Definitely can recommend this guest house with confidence.

Very nice, clean and safe stay in the city for me, who comes from Ellisras. Ilse and her husband is very friendly and made me feel welcome and helped me a lot. Can really recommend this guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie, Freda, julle is altyd welkom!

Picasso Guest House
Peter H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Goeie waarde vir geld en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Peter. Kom gerus weer.

Ilse

Picasso Guest House
Olaf H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olaf H
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly. Ideaal vir 2 persone. Beddens goeie kwaliteit. Netjiese eenheid. Ilse en Attie het baie moeite gedoen om vir ons lig te maak weens 'n onvoorsiene kragonderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P
Besigheidsreis

Vreedsaam.

Baie vriendelik en besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Picasso Guest House
Hendrik S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Enkelreisiger

Netjies en goed geleë.

Gasvrou was baie gasvry en diens was baie flink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, waardeer dit.
Kom gerus weer.

Picasso Guest House
Tracey D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede, huis vol liefde.

Huismense laat jou soos hulle eie mense welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker tuis gevoel by Picasso Guest Cottage. Kom gerus weer!

Picasso Guest House
Leon A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, stil.

Goeie, bekostigbare verblyf naby Pretoria-Oos hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons waardeer dit.

Picasso Guest House
Henk R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R
Gesin met klein kinders

Het ons verwagtinge oortref!

Picasso Guest House bied goeie waarde vir geld en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M
Enkelreisiger

Werklik moeite gedoen om 'n lekker verblyf te verseker, baie dankie.

Dankie Ilse vir u hulp met my ongewoon probleem om betyds aan te kom en ook weg te kom. Almal het dit in ag geneem. Waarde vir geld ook. Ligging vir my doeleindes hierdie keer was nie perfek nie, maar bly om by Picasso te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Neil, ons waardeer dit. Hoop dit gaan al baie beter met jou.

Ilse

Picasso Guest House
Shane S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige wegbreek, baie gerieflik.

Baie dankie julle, van ons hier in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien. Ilse

Picasso Guest House
Hanneke S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke S

Baie vriendelik ontvang, alles was netjies en skoon aan die binnekant.

Die oprit was effens ongemaklik, verder is die slaapplek baie gerieflik ingerig. Sal die gastehuis in gedagte hou in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf en terugvoer.
Ons waardeer dit.
Sien julle weer.

Ilse

Picasso Guest House
John N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Saam met vriende

It was very pleasant and accommodating.

Very happy with the accommodation and Ilse was very accommodating as to when we arrived and for our stay. Would recommend the accommodation any day to friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was baie aangenaam en toegewend.

Baie gelukkig met die verblyf en Ilse was baie behulpsaam toe ons aangekom het en vir die res van ons tyd daar. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Thank you very much, John. You are more than welcome!

Picasso Guest House
Este L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het heerlik gebly en alles was skoon, netjies en net reg. Ek sal wel kan aanbeveel dat Henk-hulle na die bed se matras kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Picasso Guest House
Ulrich K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich K
Enkelreisiger

Gemaklik en waarde vir geld.

Ek is vriendelik ontvang deur Ilse en haar man. Ek het gemaklik gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie, waardeer jou terugvoer baie. Ilse

Picasso Guest House
Timo N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Timo N
Enkelreisiger

Waarde vir geld en vriendelikheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Timo.
Groete
Ilse

Picasso Guest House
Karin S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die slaapplek bespreek is agter in erf. Die hele gevoel vandat jy in perseel inry was teleurstelling. Motors staan rond en voel of jy saam die huismense woon. Baie klein perseel en motors van eienaar staan plek vol. Paadjie na kamer toe is om die huis en voel afgeskeep en onnet. Meubels in kamer is oud en gee nie netjiese gevoel nie. Aangeplakte plekkie aan hoofhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Die plek is baie sentraal geleë en maklik om te kry. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig en het selfs vir ons koffie en beskuit uitgesit. Ons sal weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Dankie Willemien, ons is bly julle het 'n aangename verblyf gehad.
Julle is altyd welkom :)

Picasso Guest House
Janette B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Ilse really bent over backwards to accommodate my husband and I. Very grateful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Janette. Dit was 'n voorreg om julle kon akkommodeer.
Kom gerus weer :)

Picasso Guest House
Christie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en bekostigbare verblyf.

Ilse is 'n gasvrye en vriendelike gasvrou. Picasso Gastehuis is meer as waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Picasso Guest House
Dennis R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Thank you, we appreciate your feedback. Please visit again soon. Ilse

Picasso Guest House
Angie N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Angie N
Saam met vriende

Gemaklik!

Baie vriendelike mense, en naby aan Moreleta Kerk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie!

Picasso Guest House
Annalie C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon geriewe. Lekker gebly.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Geriewe skoon en netjies. Veiligheidsdeur kort dalk aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer - ons waardeer dit!
Groete
Ilse
Picasso Guest Cottage

Picasso Guest House
Frans M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Lekker gebly.

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer - ons waardeer dit en sien uit om julle weer te sien! Ilse

Picasso Guest House
Mariette C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer julle terugvoer baie en ons is gelukkig dat julle tevrede was en julle verblyf by Picasso Guest Cottage geniet het.
Ilse

Picasso Guest House
Hanja V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Gesin met tieners

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Ons was aangenaam verras oor die gasvryheid van die eienaars ... heeltyd op die pad het hul gevra of ons nog OK is en dit is baie skoon en netjies, baie veilig. Groot waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie - ons waardeer julle terugvoer. Hoop dit het goed gegaan met die hokkie by TUT! :) Julle is enige tyd welkom by Picasso Guest Cottage! Ilse

Picasso Guest House
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ade41bd92e74ee3c3f86fb3b54b5294d56767c4aa5f911cd43c1c7b52ad18ebde86c2ab935dbd0924b3c24578e0f8c0c3f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 705B Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.83037529703 28.294090139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem