Piece of Heaven Beach House
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Scartastraat 15A, Danabaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Piece of Heaven Beach House is ’n dubbelverdieping-selfsorgstrandhuis met ’n asemrowende see-uitsig in Danabaai. Danabaai is ’n prentjiemooi kusvoorstad van Mosselbaai en is op die Tuinroete. Dis ’n stukkie paradys waar gaste lewenslange herinneringe sal maak.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer is ruim en het ’n koningingrootte-bed, ’n bank en en suite-badkamer met ’n dubbelwasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank. Die sitarea het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is ’n binnebraai.
Slaapplek
’n Bespreking by Piece of Heaven Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- P. Scartastraat 15A, Danabaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Piece of Heaven Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Scartastraat 15A, Danabaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom