Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikant

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zani De Beer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Pikant
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annalise E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise E
Gesin met tieners

Yzerfontein 'n uitstekende plek om te kuier.

Baie lekker gekuier en alles was netjies en skoon. Gasvrou vriendelik en was toegeeflik om nie Sondag 10h00 uit te wees nie alhoewel ons toe reeds opgepak het. Sal weer van hul diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies dit wat ons verwag het, baie dankie.

Pikant het aan ons verwagtings voldoen. Alles is mooi en netjies en vars. Moderne afwerking in die veral kombuis is besonders. 'n Bietjie vars melk in die yskas sou lekker gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Families samekoms.

Pragtige, stylvolle en kwaliteit akkommodasie. Lifelike uitsig. Zani was absoluut dierbaar. Aanbeveelbaar beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, privaat en 'n see uitsig.

Ons het heerlik gekuier by Pikant. Alles was pragtig en gerieflik met 'n mooi see uitsig. Stapafstand na die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenfitt M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenfitt M
Saam met vriende

Amazing really!

I wanted to express how truly brilliant our stay was at your accommodation. The attention to detail, cosy atmosphere, and impeccable service made our experience unforgettable. Thank you for providing such a wonderful retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie F
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en uitstekende uitsig.

Heerlike verblyf, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Kuier was ongelooflik.

Huis was skoon, netjies en ons ontvangs was hartlik. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehelma L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehelma L

Wonderlike uitsig. Die groot kaggel was die hoogtepunt in die koue winterweer. Rustige area.

Die eenheid het regtig alles in wat nodig is. Dit was skoon, netjies en 'n perfekte uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak.a.j. S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak.a.j. S
Saam met vriende

Netjiese, moderne eenheid met 'n see-uitsig.

Die motoringang na die eenheid is ongeveer dertig meter lank, en is te nou vir 'n bakkie en sleepwa om gemaklik deur te gaan. Die motor moet in beperkte ruimte omgedraai word om weer uit te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, 'n moet-sien.

Dis Pikant maar baie meer as wat mens verwag. Splinternuut, geriewe is so van pas en al is die braai binnenshuis, werk dit perfek, veral as die wind bietjie waai. Gasvrou is fantasties en so behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Saam met vriende

'n Wonderlike naweek in 'n pragtige, netjiese en bekostigbare woonstel.

Pikant is 'n pragtige woonstel aan Zani en haar gesin se huis. Die woonstel is uiters privaat. Die uitsig oor die see is ongelooflik. Die woonstel is perfek vir alle weersomstandighede aangesien dit naby die strand is, met heerlike looppaadjies. Vir die koue dae is daar 'n groot kaggel wat die woonstel baie gesellig maak. Alle geriewe word voorsien. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Baie dankie hiervoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna K
Gesin met klein kinders

Ons verblyf by Pikant was absoluut wonderlik. Gasvrye en baie vriendelike eienaars. Ons waardeer dit opreg en sal Pikant 100% aanbeveel. Baie dankie.

Ons ontvangs by Pikant was gasvry en aangenaam. Die woonstel was netjies en goedversorg. Ons kon maklik met die eienaars kommunikeer. Dis veilig en ons kon rustig kuier. Alles was beskikbaar, selfs WiFi! Dit was 'n fantastiese kuier en ek sal beslis teruggaan en beveel Pikant sonder enige twyfel aan vir enige vakansiebestemming. Nogmaals baie dankie vir wonderlike verblyf. Die beste in die weste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvin A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin A
Saam met vriende

Most spectacular view. The host, Zani, is most accommodating and very friendly.

The view was really amazing and our stay was exceptional. We really going back in the new year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma C
Saam met vriende

Wonderful stay.

A huge thanks for allowing us into your place at such short notice. My friends and I had a blast and the tenants were so kind to accommodate us.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ghete K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghete K
Gesin met klein kinders

'n Weskus wonderlike wegbreek!

Pikant het aan al ons behoeftes voldoen, van vriendelikheid, gasvryheid, goeie advies rakende die Kaapse weer, netheid en net eenvoudig 'n heerlike plekkie om te bly met die mooiste uitsig! Zani en haar span het ons met die intrapslag tuis laatvoel en vriendelik verwelkom. Ons sal hulle vir enige iemand met die grootste vrymoedigheid aanbeveel, jy sal nie 'n fout maak om by Pikant te bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pikant se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap! Dit is vir my so lekker om te weet ons gaste geniet die huisie. Jul is enige tyd welkom.

Pikant
Veronica F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F
Gesin met tieners

'n Heerlike plekkie. Ons het baie lekker gekuier.

Die plekkie is netjies, skoon en was perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pikant se terugvoer

So dankbaar julle het lekker gebly by Pikant. Hoop om jul gou weer te sien. Groete

Pikant
Di D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Di D
Saam met vriende

Loved every minute and was looked after very well by owner.

Lovely modern flatlet. Fire to warm us up. Beds very comfortable. Neat and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pikant se terugvoer

It was great having you stay at Pikant. We would love to welcome you back in the near future.

Pikant
Elsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Pikant is die plek om te bly. Netjies, skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pikant se terugvoer

Baie bly julle het die kuiertjie by Pikant geniet Elsie. Hoop om jul gou weer te sien.

Pikant
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trynie C
Gesin met tieners

Uitstekend.

Pragtige omgewing, veilig, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil G

Gesellige verblyf.

Lekker kaggel. Alles was na wense. Geskik vir 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedac0a11ac4fd0faa8e9de7acd4789ff124179767f5b413f11c76a871a2e9136970541eb0cbc238841a0ebd1f0437dabd1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 19 Bakoond Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365973617715 18.165360707698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem