LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pik ’n Wyn | LekkeSlaap
+31

Pik ’n Wyn

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Pik ’n Wyn
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jeanne L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne L
Gesin met tieners

Perfekte ligging. Huis is pynlik netjies en alles wat jy denkbaar kan nodig kry is daar.

Heerlike kuierhuis met 'n perfekte ligging.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Aangename, netjiese en gemaklike gaste - ons sal hulle enige tyd weer verwelkom by Pik 'n Wyn. Dit was 'n plesier om Jeanne en haar gesin te huisves!

Pik ’n Wyn
Anina B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B
Gesin met tieners

Fantastiese ligging. Lekker ruim huis, alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik gekuier. Lekker gaan stap op die rotse en op die strand. Meimaand het ons verras met heerlike weer.

Esther N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, ‘n regte familietuiste.

Op die see se ligging is onverbeterlik! Die huis is ‘n wonderlike, regte familiehuis met alles wat ‘n mens in jou eie huis gebruik wat selde by sulke plekke beskikbaar is. Gerieflik, skoon, netjies!

Pik ’n Wyn's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike boodskap Anina - dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Pik ’n Wyn
Anel C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige kuierplek.

Ons het heerlik gebly. Die huis is netjies en ruim. Daar is regtig alles wat jy kan nodig kry en nog meer. Ons is vriendelik ontvang en die gasvrou het seker gemaak ons het alles wat ons sal benodig. Gouritz is die perfekte plek om weer die batterye te laai. Sal beslis weer gaan. Alles was perfek net ons tydjie was te kort.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Ons netjiese gaste het Gouritsmond waardeer vir die pragtige, rustige stranddorp wat dit is, weg van die alledaagse geraas. Dit was 'n plesier om hierdie groep te huisves.

Pik ’n Wyn
Marietjie K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie netjies en skoon.

Marius A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Daar was niks kort in die huis nie. Pragtige uitsig oor die see.

Sureta M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy een keer gegaan het sal jy vir seker weer wil gaan. Huis met alles wat jy nodig het.

Ons ken Gouritz en kom al vir jare na Gouritz se rustigheid toe, maar hierdie keer was dit net anders met die huis wat alles bied. Absolute waarde vir geld.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Dis 'n voorreg om gaste soos hierdie te mag huisves. Hulle maak dit lekker om die prag van Gouritsmond met ander te deel!

Pik ’n Wyn
James V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en goed toegerus.

Mooi uitsig en naby getypoel.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Dit was 'n plesier om hierdie netjiese gaste te ontvang.
Positiewe terugvoer soos hierdie word baie waardeer.

Pik ’n Wyn
Maryke K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Saam met vriende

Rustig, mooi en die regte plek vir 'n wegbreek.

My ouma hulle kom nie ophou rave oor hulle wegbreek nie, sal dit weer doen.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Die belangrikste is dat ons gaste hulle verblyf sal geniet en lekker kuier.

Pik ’n Wyn
Selma L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Selma L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Huis het alles wat jy nodig het.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Julle is enige tyd welkom om weer op die voorstoep na die branders te kom kyk, met 'n lekker beker koffie in die hand. Baie dankie vir die kompliment.

Pik ’n Wyn
Willem F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Pik ñ Wyn, perfek!!

Jy stap by n blink skoon huis in en sien daar is alles wat jy moontlik nodig kan hê. Sit op die stoep met n koppie koffie en bekyk die perfekte prentjie van die see net meters van jou af. Onderdak braai het baie gehelp met die weer wat bietjie deurmekaar was. Genoeg plek vir almal.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Hierdie boodskap laat mens sommer verlang na die see, want jy sien die pragtige prentjie voor jou.
Wat 'n voorreg om sulke positiewe en tevrede gaste te kan huisves, ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Pik ’n Wyn
Joeline S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline S
Saam met vriende

Heerlik ontspannend.

Lieflike beskutte braai area - wind of reën, daar kan gebraai word. Die uitsig is prentjie mooi. Ruim huis en het alles wat nodig is.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Ons is baie bly dat die ruimte en beskutte braaigeriewe vir julle gerieflik was, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang.

Pik ’n Wyn
Ben V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Branders op jou voorstoep, meer kan mens nie vra nie.

Uitstekende geriewe. Lekker stap-geleenthede. Rustigheid en vrede. Ontvangs baie vriendelik.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Dit was 'n groot plesier om hierdie aangename, netjiese gaste te akkommodeer. Baie dankie dat u Op die See gekies het en vir die positiewe terugvoer.

Pik ’n Wyn
Paula D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier, die weer het nie altyd saam gespeel nie, maar definitief nie die gasvrou se skuld nie. Gourits sien ons definitief weer.

Hilda V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë vir 'n see/strandvakansie.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfectly positioned for a sea/beach getaway.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Always a pleasure to host guests who appreciate the sea, lovely view and tranquil surroundings.

Pik ’n Wyn
Liesel F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views and location.

Friendly and helpful people. Amazing view from the stoep. Walking distance to everything. Braai area is beyond the best, did not even know it was winter outside.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Thank you so much for your good review.
It was a pleasure to host your group.
Very neat and considerate.

Pik ’n Wyn
Franciske M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig met alles wat jy kan nodig kry, oorgenoeg slaapplek vir groot gesin.

Op die See het al ons verwagtinge oortref. Ons kon nie glo ons is so naby aan die see nie. Kyk hoe die branders breek terwyl jy in jou bed lê. Stap net oorkant die pad, 100 m verder skuins voor die huis is 'n pragtige bankie waar jy tussen die duin bossies sit en vir die see kyk. Ons het die pragtigste familiefoto's geneem tussen die rotse, 500 m van die huis af. Die huis het 3 slaapkamers en nog 'n klein kamertjie met 'n bed, asook baie lekker banke. Die kombuis is heerlik ruim en ons het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die braaikamer is heerlik en het ons saans te lekker daar sit en kuier om die vuur. Ons het heeltyd veilig gevoel, alles kan toesluit. Tog is dit nie nodig by Gouritz nie. Heerlike ruim stoep. Lekker grasperk voor die huis. Ons sal beslis weer gaan!

Pik ’n Wyn's terugvoer

Baie dankie vir hierdie ongelooflike terugvoer.
Dit was heerlik om julle gesin by Op die See te huisves.
Warmte, vriendelikheid, netheid en huislikheid beskryf dié aangename gesin,
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Pik ’n Wyn
Bertus O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus O
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Onthou net om baie komberse in te pak, want dit raak maar lekker koud deur die loop van die aand.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Dit is altyd lekker om netjiese en gawe gaste soos hierdie te kan huisves.
Dit was 'n besonder koue winter, ons het intussen seker gemaak dat julle nie sal koud kry wanneer julle weer kom kuier nie.

Pik ’n Wyn
Delanja M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanja M
Gesin met tieners

Great stay on the beach!

Love the beach on the front porch! Will definitely book again.

Pik ’n Wyn's terugvoer

We are looking forward to your next visit.
It was only a pleasure to host such lovely guests as you.

Pik ’n Wyn
Cassie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie K
Saam met vriende

Fantasties.

Baie baie dankie dat ons diere-kinders ook saam met ons kon kom kuier. Dit beteken vir ons die wêreld. Ons kom verseker weer en is so lekker na aan die huis. Nogmaals baie dankie.

Pik ’n Wyn's terugvoer

Gaste soos hierdie is werklik n aangename ervaring. Ons sien baie uit na julle volgende kuier!

Pik ’n Wyn
Alison N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison N
Saam met vriende

Everything that we expected.

Unpretentious, comfortable with stunning setting right on the see. All amenities on hand with every need addressed. Made to feel very welcome from the outset and much consideration as to our needs. We definitely recommend the venue for families, too, as it is very safe with hiking, swimming and mountainbiking!

Pik ’n Wyn's terugvoer

Alison Navarro and her group were excellent guests, who left the property in the way they found it.

Thank you Travel ground and Lekkeslaap for your help.

Pik ’n Wyn
was R1 900
Vanaf R1 267
per nag (vir 9 persone)
was R1 900
Vanaf R1 267
per nag (vir 9 persone)
was R1 900
Vanaf R1 267
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaP8uPE75h7eUurDXfIuMhkTV2z9vPFevShRBPKpSB5D4kfCqRK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900, nou Vanaf R1 267  per nag (vir 9 persone) 21 5 1 5 35 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.354516799398 21.880826762566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!