LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pine Cone Cottage | LekkeSlaap
+50

Pine Cone Cottage

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Pine Cone Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janelda H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Enigste groot probleem was dat die ingang na die badkamer nie groot genoeg is vir 'n rolstoel om in die badkamer te gaan nie. Andersins het ons lekker gebly. Ann was 'n uitstekende gasvrou voor, tydens en na ons verblyf en het als gedoen om ons te akkomodeer en gelukkig te hou. PS: die Crunchies wat ons as welcome gekry het was heerlik! Wou haar eintlik nog vra of ek kon koop by haar.

Robert B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en rustig.

Woonstel is goed toegerus en gepas vir twee. Kan ook ontspan in 'n privaat onderdaktuin. Ann en man baie vriendelik en bedagsaam. Vry WiFi en DStv volle pakket is beslis 'n wenner.

Rihan D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihan D
Enkelreisiger

Baie rustige plekkie met vriendelike mense.

Die kamer is perfek vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat kyk om 'n paar dae in George oor te bly. Beslis waarde vir geld. En Ann en haar man is baie vriendelik. Tien uit tien!

Sonia H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Enkelreisiger

So tuis soos by my eie huis.

Pragtig versier, baie netjies en skoon kothuis met 'n privaat tuin. Ek sal beslis Pine Cone Cottage aanbeveel aan almal! Ann, ek het baie lekker gebly en sal weer terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home!

A gorgeously decorated, very neat and clean cottage with a private garden. I will surely recommend Pine Cone Cottage to everyone! Ann, I had a wonderful stay and definitely will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

John E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie gasvry ontvang. Moeite word gedoen om jou tuis te laat voel. Lekker ruim. Dit voel of jy by die huis is.

Nancy A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply amazing reception and stay. The best ever.

From the start we felt so welcome. Got there as strangers but left as friends. Ann welcomed us personally. Awesome reception, awesome place. We felt safe and the privacy was amazing. Most of the shops within walking distance. Thanks, Ann, for your hospitality. We will definitely be back.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8vshDphM4OOLbIx4YMFihXu9qhgJo0jsJa3nSNPb5v9cKVkUdw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.951073249323 22.431683138496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!