Pine Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pine Tree Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Marina da Gama, Kaapstad.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer word van die leefarea geskei deur middel van gordyne. Daar is 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, koffiemasjien en 'n yskas.

Die slaaparea is oorkant die sitarea. Een van die banke in die sitarea is 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind. Daar is WiFi, 24 uur-bystand deur die gashere en oorgenoeg pakplek vir jou bagasie.

Die perseel is 4 km van Muizenberg se strand en Surfers Corner af waar daar verskeie winkels en restaurante is. Die perseel is sowat 27 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Pine Tree Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pine Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za