Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinedew Guesthouse

Gastehuis
Wittebrood-suite
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suite het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n balkon. Die kamer word daagliks skoongemaak en is toegerus met tee en koffie, WiFi en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kamers kan sonder ontbyt bespreek word teen 'n laer tarief.
Trouepaartjies en gaste kan afslag kry op verblyf as die hele gastehuis deur die groep bespreek word.
Vir 'n troupaartjie wat op Pinedew trou sal die wittebrood-suite ingesluit word vir die trounag.
Wittebrood-suite: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
"Executive" kamers: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
Standaard dubbelkamer in dakwoonstel : Kamer slegs R300 per persoon wat deel en R350 vir 'n enkelgas.
Gesinskamer in dakwoonstel: Kamer net R250 per persoon wat deel en R300 vir 'n enkelgas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-kamers
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die "executive" kamers is Emerald, Ruby en Golden. Emerald en Ruby het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort oorkant die kamer en 'n balkon. Golden het 'n koninginggroote-bed en 'n badkamer. Die kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met tee- en koffiegeriewe, WiFi en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kamers kan sonder ontbyt bespreek word teen 'n laer tarief.
Trouepaartjies en gaste kan afslag kry op verblyf as die hele gastehuis deur die groep bespreek word.
Vir 'n troupaartjie wat op Pinedew trou sal die wittebrood-suite ingesluit word vir die trounag.
Wittebrood-suite: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
"Executive" kamers: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
Standaard dubbelkamer in dakwoonstel : Kamer slegs R300 per persoon wat deel en R350 vir 'n enkelgas.
Gesinskamer in dakwoonstel: Kamer net R250 per persoon wat deel en R300 vir 'n enkelgas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaarddubbelkamer in dakwoonstel
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer word daagliks skoongmaak en is toegerus met tee- en koffiegeriewe, WiFi en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kamers kan sonder ontbyt bespreek word teen 'n laer tarief.
Trouepaartjies en gaste kan afslag kry op verblyf as die hele gastehuis deur die groep bespreek word.
Vir 'n troupaartjie wat op Pinedew trou sal die wittebrood-suite ingesluit word vir die trounag.
Wittebrood-suite: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
"Executive" kamers: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
Standaard dubbelkamer in dakwoonstel : Kamer slegs R300 per persoon wat deel en R350 vir 'n enkelgas.
Gesinskamer in dakwoonstel: Kamer net R250 per persoon wat deel en R300 vir 'n enkelgas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer in dakwoonstel
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is 'n standaarddubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n standaardkamer met 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n badkamer en 'n sitarea. Die kamer word daagliks skoongemaak en is toegerus met tee- en koffiegeriewe, WiFi en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kamers kan sonder ontbyt bespreek word teen 'n laer tarief.
Trouepaartjies en gaste kan afslag kry op verblyf as die hele gastehuis deur die groep bespreek word.
Vir 'n troupaartjie wat op Pinedew trou sal die wittebrood-suite ingesluit word vir die trounag.
Wittebrood-suite: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
"Executive" kamers: Kamer slegs R350 per persoon wat deel en R450 vir 'n enkelgas.
Standaard dubbelkamer in dakwoonstel : Kamer slegs R300 per persoon wat deel en R350 vir 'n enkelgas.
Gesinskamer in dakwoonstel: Kamer net R250 per persoon wat deel en R300 vir 'n enkelgas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinagoge-straat 939, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYTBhYzU0LWY2M2MtNGIzOC05YmU5LTVkMjVlOGM5NzA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 939 Sinagoge Road Kameeldrift East 0031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.667961 28.323304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem