Pinelands Akkommodasie by Pinelands Cottage @ 31 | LekkeSlaap
+8
+8

Pinelands Cottage @ 31

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodstockrylaan 31, Pinelands, Kaapstad, 7604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinelands Cottage @ 31 is 'n privaat selfsorgkothuis in Pinelands. Dié buurt is op die randjie van die suidelike voorstede, 10 km vanaf die lughawe en 10 km vanaf die middestad.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die selfsorgkombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n TV met sekere plaaslike satellietkanale en WiFi.

Die kothuis is baie privaat met sy eie dek en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar in die tuin voor die kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinelands Cottage @ 31 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Pinelands Cottage @ 31
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Woodstockrylaan 31, Pinelands, Kaapstad, 7604, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinelands Cottage @ 31 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodstockrylaan 31, Pinelands, Kaapstad, 7604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ODdkMTcwLTQ3Y2YtNDk3NS04Y2M4LWEwYWJkMDJiYWU0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 31 Woodside Drive Pinelands 7604 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-19:00 10:00 -33.93348 18.50101
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za