Aan de Zee @ Pinnacle Villa 7-4

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 7-4 is 'n selfsorg-villa op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai. Die villa het uitstekende uitsigte oor die gholfbaan, kuslyn en sonsondergange.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eerarea het sitplek vir 4 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n patio met buite-braaigeriewe.

Die Pinnacle Point Landgoed het verskeie geriewe, insluitend 'n klubhuis, 'n restaurant, 'n gholfbaan, 'n oefenbof, 'n ateljee om gholfhoue te oefen, 'n gholf-akademie en historiese grotte. Daar is ook voetslaan- en staproetes wat deel vorm van die gewilde St. Blaize-wandelpad. Daar is 'n gemeenskaplike swembad net 'n paar meter van die patio op die grondverdieping af.

Slaapplek

'n Bespreking by Aan de Zee @ Pinnacle Villa 7-4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aan De Zee @ Pinnacle Villa 7-4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 170 per nag (vir 4 mense)

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za