LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Bay Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Pinnacle Bay Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Bay-rylaan 213, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe en 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth).

Verblyf word gebied in pragtige gastekamers met see-uitsigte. Sommige kamers het privaat balkonne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis, TV-kamer en groot sitarea met en eetarea met binne-braaigeriewe, 'n pool-tafel en 'n ingeboude kroeg. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels, sonstoele, 'n swembad en 'n ononderbroke see-uitsig. Die huis bied ook 'n hysbak en 'n dubbelmotorhuis.

GAste het toegang tot die Pinnacle Point Landgoed se geriewe wat 'n wêreldbekende gholfbaan, klubhuis, restaurant, kroeg, sitkamer, spa, putt-putt-baan, oefenbof en 2 privaat strande insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Pinnacle Bay Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Eden Bay-rylaan 213, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Bay Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Bay-rylaan 213, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bbe306e24ce76b0cf1cd2416e94d4aff6f094db6dbbf1bb995740ec13cb05ad8cce0d3f8df74884dce9bff880077a79176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 213 Eden Bay Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.200915885906 22.094592745432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!