40% af Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Mrt 2020 tot 10 Apr 2020.
Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Fynbos 61 | LekkeSlaap
+9

Pinnacle Point Fynbos 61

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 40% af
  • Vanaf R4 100 R2 460 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6056, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Fynbos 61 is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in die Pinnacle Point Beach and Golf Estate geleë is. Dié vakansiehuis is ideaal vir 6 mense wat op soek is na 'n rustige en kalm wegbreek naby Mosselbaai.

Die smaakvol versierde huis het 3 slaapkamers en 3 en 'n halwe badkamers. Die slaapkamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens, of 'n dubbelbed, met 'n en suite- of aparte badkamer wat ingerig is met 'n stort of bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die leefarea bied gemaklike sitplek wat gerangskik is rondom 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die landgoed spog ook met 'n 18-putjie-gholfbaan, natuurreservaat, restaurant, swembaddens, speelgronde vir kinders en baie ander geriewe.

Die Tuinroete Casino is reg langsaan die oord geleë, en die landgoed is net 10 minute se ry van Mosselbaai se middedorp af.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Fynbos 61 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6056, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 100
Vanaf R2 460
per nag (plek vir 6)
was R4 100
Vanaf R2 460
per nag (plek vir 6)
was R4 100
Vanaf R2 460
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6056, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OTZmNmM5LWFkZjQtNGZjYi1hMTBhLTFkM2I0YzM1NjZhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 100, nou Vanaf R2 460  per nag (plek vir 6) Pinnacle Point Beach and Golf Estate Mossel Bay 6056 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.195056 22.093135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za