Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Ekstra kostes vir skoonmaakdienste gedurende die verblyf indien versoek.
Daar is parkeerplek vir voertuie in parkeerarea naby Villas (geen motors mag by Villas parkeer nie, slegs gholfkarretjies).
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies word toegelaat nie. Alle persone onder 23 moet deur ten minste 1 volwassene vergesel word.
Die eenheid moet asb in dieselfte toestand gelos word as wat dit gekry is, maar die beddens hoef nie opgemaak te word nie.
Skakel asb. alle ligte en toebehore af en maak seker alle deur is gesluit en vensters is toegemaak.
Daar is 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien en die battery hou langer vir die ligte en ander kragproppe as die groter toestelle so min as moontlik gebruik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate, Golf Villa Block 16, Unit 1, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang