8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lodge 30, 1 Pinnacle Road, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pinnacle Point Lodge 30 is in die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers is met 'n bad en 'n stort ingerig.
Die oopplan-sitkamer en -eetarea beskik oor 'n eetkamertafel en -stoele en 'n TV met DStv (hotelpakket). Dit bied toegang tot 'n ekstra 'braaivertrek/ son kamer' met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad met kroeggeriewe te geniet. 'n Gratis gholfkar is ingesluit vir diegene wat gholf wil speel. Pinnacle Point spog met 'n wêreldklas-gholfbaan, een van die top 10 nuwe gholfbane in die wêreld wat onder die top 20 gholfbane in Suid-Afrika gegradeer is. Besoek die Pinnacle Point Restaurant en bederf jouself met heerlike kos terwyl jy deur groenigheid en blou water van die Indiese Oseaan omring word. Die Tuinroete Casino is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lodge 30, 1 Pinnacle Road, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Point Lodge 30 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lodge 30, 1 Pinnacle Road, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang