Wildernis Akkommodasie by Pirates Creek Self Catering Chalets | LekkeSlaap
+182
+182

Pirates Creek Self Catering Chalets

  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pirate's Creek is op die oewer van die Touwsrivier in Wildernis en omring deur majestueuse heuwels en lang wit strande. Wildernis is 'n stil dorpie wat bekend is vir 'n vriendelike atmosfeer en rus en vrede.

Pirate's Creek bied selfsorgverblyf in luukse hout chalets. Elke chalet het 'n dek en braaigeriewe met 'n uitsig oor die vreedsame rivier. Die chalets word Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak en sluit openbare vakansiedae uit.

Touwsrivier is bereikbaar vanaf die chalet en gaste kan doendinge geniet, soos visvang, swem, kajak, kanovaart en roeiplankry. Gaste moet asb hul eie waterspeelgoed, visvang-, voetslaan- en fietsry-toerusting saambring.

Die oord bied Joplin's on Route 66-restaurant, 'n kindervriendelike restaurant wat daagliks vir aandete oop is.

Pirate's Creek-oord het ook 'n gemeenskaplike swembad met 'n onverhitte plonspoel en braaigeriewe. Daar is gemeenskaplike bankies regoor die perseel vanwaar jy die uitsig kan bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Pirates Creek Self Catering Chalets
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pirates Creek Self Catering Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3aed827f2f67eec7b7bfc92cf0c4a56d87e6c65cdd92f8af263f30a6205ca957438cd538f222f7154e04bb59c65c16a4c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 N2 national road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.995253 22.595617
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za