Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pirates Creek Self Catering Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

NATASHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Pirates Creek Self Catering Chalets
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Raynelle W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynelle W
Gesin met klein kinders

Child friendly, relaxing, amazing.

The location is perfect. Having access to the river the whole weekend was next level, and my child (8 years old) had such a ball being able to canoe whenever he wants and catch fish by himself. Our hostess was amazing and friendly. I would recommend packing in some extra lights as the cottage is a bit dark being in the shade the whole day. We will most definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F
Gesin met klein kinders

Ongelooflike tyd gehad was baie lekker.

Baie lekker gekuier en waarde vir geld gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryll B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryll B
Gesin met klein kinders

Great getaway!

Such a peaceful place with great views. Loved the pool too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig en omgewing. Veilig en vreedsaam.

Ons het baie lekker gebly. Vreedsaam en veilige pragtige plek. Die huis is goed toegerus, miskien net 'n kombuis skêr asb. Die uitsig is mooi! Ons het net 'n 6- en 3-jarige gekuier en hulle het dit baie geniet. Bonus-surprise was WiFi en smart TV vir ekstra vermaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca P

Beautiful location, clean, relaxing.

Beautiful views, comfortable beds, excellent deck, swimming pool for the kids, and canoe hire for the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for your lovely feedback. We do hope to see you again soon.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Hayley K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley K
Gesin met tieners

We enjoyed every minute of our stay. Clean, neat, safe environment.

Absolutely loved the sunsets and sunrise. Will definitely visit again and recommend Pirates Creek to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for your lovely review. It as a pleasure to have you. we hope to have you back soon.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Douwene D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwene D
Saam met vriende

Excellent value for money.

Everything you need with such a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Thanks for your lovely review. We love to see our guests happy. Hope to see you back soon

Pirates Creek Self Catering Chalets
Glen W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glen W
Gesin met klein kinders

Setting is stunning. Absolutely beautiful. Relaxing, chilled.

Whilst service and setting were absolute tops, I think for R1800 a night, the curtains should close properly, the loose toilet seat should be fixed, and the broken shower head should be replaced. The loose skirting trimmings should be repaired, and the double doors should be able to lock from the inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Hi Glen, thank you for your feedback. Feedback as such is what helps us improve our service standard. I do apologise for the minor issues reported. On change over the day of your arrival, I was not aware of any problems, but they were all fixed in the meantime. It was a pleasure hosting you and your lovely family.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Ben C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige vakansiebestemming.

Die oord is lieflik. Die chalet waarin ons was, was onder 'n groot boom wat dit baie donker binne maak. Die ligte is onvoldoende. Die dubbelbed moet ook vervang word. Verder het ons geen klagtes nie en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sj D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sj D
Gesin met tieners

3 nights.

Just lacking a mop and more cleaning cloths and a few more basic utensils (a vegetable knife).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for your lovely feedback. Hope to see you back soon.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Jana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jana V
Saam met vriende

Die chalet se ligging was onverbeterlik en daarom sal ek dit aanbeveel, maar dit was swak toegerus en vuil.

Die ligging is fantasties! Maar: min meubels. Die banke was vuil. Dei asblik in die kombuis was vol ou kos. Die toilet het gelek. Die komberse op bed het na rook geruik en was defnitief nie gewas na die vorige gaste nie. Die oond was baie primitief en baie vuil. Dis jammer, want dis so mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek om kop skoon te maak en te ontspan.

Al wat ons eenheid gekort het, was 'n ordentlike stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle lieflike terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Tadeusz Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tadeusz Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Good location, very private accomodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you very much for your excellent review. We do hope to see you back soon. Thank you for being such good guests and leaving our chalet nice and clean.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Jacobus B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan Pirates Creek beslis aanbeveel.

Die chalet is gerieflik. Dit is ook baie sentraal. Chalet goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om ons gaste met 'n glimlag te sien gaan. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Deon M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

Die eenheid is goed instand gehou en netjies.

Baie gerieflik vir 6 volwassenes. Ruim vertrekke en netjiese badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons streef daarna om ons gaste met 'n glimlag te sien gaan. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Werner V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met tieners

Netjies, gasvry, goeie ligging en waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Johan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was omtrent lekker. Rustig en daar is baie om te doen in die omgewing.

Baie rustig, perfekte plekkie vir as 'n mens wil wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Hoop om julle gou weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Sebina P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sebina P
Gesin met tieners

Heerlik, heerlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Ons bly julle het julle kort tydjie hier geniet en hoop om julle binnekort weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Nicola V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola V
Gesin met klein kinders

Een aand oorslaap.

Ons was 2 gesinne met klein kinders. Baie gemaklik in die chalet gepas. Baie mooi en netjies, ons sal weer kuier! Ons geyser het nie gewerk nie a.g.v. die oorstromings, maar Natascha het ons ontmiddelik gehelp en 'n plan gemaak om n ander chalet se stort te kan gebruik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Jammer vir die ongerief met die geyser. Ek is baie bly julle het steeds julle tydjie geniet en hoop om julle weer te onthaal binnekort.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Sandra A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A
Saam met vriende

From the moment of arrival assistance was perfect. Accommodation beautiful and clean. Scenery beautiful.

From the moment I booked the service was awesome. This was my husband and my second visit. We will definitely go again and highly recommend the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Wow, thank you for the beautiful feedback. We do enjoy seeing our guests leave with a smile. Hope to see you back soon.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Cowley L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cowley L
Gesin met tieners

Relaxing.

Min te doen vir tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Huisie reg langs die rivier. Pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly jullle het julle tydjie by ons geniet en dat julle binnekort gaan terug wees.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Jacques C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Gesin met klein kinders

Die omgewing van Wildernis en wat dit bied, maak op vir verblyf wat dalk nie heeltemal na verwagting is nie.

Die plek was baie netjies hoewel die sitkamerstel afgeleef, vuil en uit tyd is. Dit kan gerus vervang word. Van die beddegoed het ook al hul dae gehad. Ons sien nie `n TV as noodsaaklikheid wanneer jy hier tuisgaan nie, maar dit is tog sleg om net twee kanale te hê waarvan die beeld boonop baie sleg is. Die ruimte en buite area maak dat jy nie ingeperk voel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Miranda H
Gesin met klein kinders

Okay, no WiFi, staff on holiday, needs attention in terms of cleanliness and maintenance.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie G
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, het verblyf geniet.

Rustige area. Naby eetplekke en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Ek is bly dat julle die tydjie by ons geniet het, ek hoop om julle binnekort weer te sien.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Tamlin M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin M
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Die ligging is perfek! Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Dankie vir die goeie terugvoering.
Lekker dag

Pirates Creek Self Catering Chalets
Zoliswa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoliswa M
Saam met vriende

Fantastic.

Wow! Everything was on point. I think we will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for the positive feedback. I am very glad that you enjoyed your time with us. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Natashia

Pirates Creek Self Catering Chalets
Joey D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joey D
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Iemand moet net die honde bomme optel. Moes elke keer oor dit trap om by eenheid in te gaan. Braaiers nie skoon. En ons eenheid s'n is in die water gebou. Eenheid binne was baie mooi en netjies. Swembad lekker. Moet ook netjiese parkering maak by eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pirates Creek Self Catering Chalets se terugvoer

Ek is jammer oor die ervaring met die bomme, dit is die wilde ganse. Die rivier het baie hoog op gekom en daarom was die braai in die water, en so die ongerief daarmee veroorsaak.
Ek vra weereens om verskoning.

Pirates Creek Self Catering Chalets
Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3aed827f2f67eec7b7bfc92cf0c4a56d87e6c65cdd92f8af263f30a6205ca957438cd538f222f7154e04bb59c65c16a4c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 785 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 N2 national road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995253 22.595617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem