Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pirate's Landing

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1430 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Pirates's Landing het slaapplek vir 14 gaste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let daarop dat dele van die huis slegs met trappe bereikbaar is.
Gaste moet by die kantoor inklok en sal dan aanwysings na die verblyf ontvang.
Gaste moet asb. hul eie lanterns of ligte saambring in geval dat daar beurtkrag is.
Reg van toegang voorbehou deur die bestuur.
Gaste aanvaar verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade of verlies gedurende die huurperiode deur huurders of gaste.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingsvieringe, matriekpartytjies, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien gaste hul verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R16 414
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R16 414
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R16 414
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmAIGSLMbh6vFfecr1iDIGaR127r4zs7YP0L9WYpMb8FtqCLlhL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 414 per nag (plek vir 15) 2 Taillard Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.66875958424 20.233297093254