Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Windhoek

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ana-maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Plaas Windhoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Peter S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse gasvryheid en niks is te veel moeite vir Ana-Maria nie.

Ons aktuele ondervinding het die verwagtinge ver oorskry. Die beskrywing gee nie die volle prentjie nie. Ons het nie te veel verwag nie, soos wat dit op die webblad gestel word, maar in werkilikheid het ons twee baie aangename dae deurgebring op Plaas Windhoek. Die gedeelde kombuis was ook goed, aangesien ons ander reisigers kon ontmoet en hulle ondervindinge in Namakwaland hoor. Ons kamer het 'n klein kombuisie met yskas, mikrogolf en tweeplaatstofie ingesluit, maar ons het dit omtrent nie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Windhoek se terugvoer

Goeie middag Peter.
Baie dankie vir die mooi woorde omtrent die plaas.
Dit was lekker om julle hier te he en ons probeer maar altyd ons beste om die gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Alles wat mooi is vir jou en Suzette en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Plaas Windhoek

Plaas Windhoek
Jan G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en pure plaas.

Besondere gasvryheid en hartlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Windhoek se terugvoer

Baie dankie Jan. Julle was lekker mense, net jammer oor die motor wat gebreek. Kamer mooi skoon gelos en sal hulle weer welkom op die plaas.
Groete
Plaas Windhoek
Ana-maria en Cornelis.

Plaas Windhoek
Stefanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verby!

Hierdie was nie 'n gastehuis nie, maar eerder 'n familieplaas waar jy sommer gou deel geword het van twee pragtige mense se familie - en honde. Ons het aandete en ontbyt geneem en beide my dogter en ek is altwee vegetaries, maar dit het Ana-Maria nie afgesit nie. Sy het heerlike etes vir ons voorberei en nie die manne van vleis ontneem nie. Die gemeenskaplike eet-/braaikamer was 'n welkome lafenis na elke dag se blommekyk. Die kamers was super netjies en die bed eenvoudig fantasties! Plaas Windhoek is pragtig en ons was spyt ons kon nie nog 'n dag langer bly om die plaas self te verken nie, maar dis vir seker op ons "bucket-list" vir 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques Francois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Plaas geleë voor toegang tot Namaqua Park. Die plaas agtergrond is teen pragtige graniet-berge. Cornelius en Ana-Maria gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Windhoek se terugvoer

Dankie vir jou ondersteuning en mooi woorde oor die plaas.
Dit was lekker om julle te ontmoet, net jammer julle het baie vroeg gery.
Kamer mooi skoon gelos en sal hom weer akkommodeer.

Plaas Windhoek
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282564e56906b38610f5333cfb43e75cea345dbb5430a4dbde93285285eb6af65afe4d962a54d668095d6fdf95e53d127683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plaas Windhoek Kamieskroon 8241 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.176580705555 17.933615487627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem