20% af Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Denvar Park Akkommodasie by Place of Grace | LekkeSlaap
+20
+20

Place of Grace

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heriotrylaan 58 , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Place of Grace is ‘n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in George. Dis die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Dié woonstel het ‘n privaat ingang en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers, ‘n leefarea, eetarea en ‘n kombuis. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed, die tweede kamer het ‘n enkelbed met ‘n uittrek-matras en die derde kamer het ‘n enkelbed. Die eerste badkamer het ‘n stort-oor-bad en die tweede badkamer het ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ingeboude kaste. Die sitarea het ‘n TV. Daar is veilige, privaat parkeerplek vir 1 voertuig. Die perseel is sowat 13 km vanaf George Lughawe en ‘n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Place of Grace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heriotrylaan 58 , George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heriotrylaan 58 , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeba28a5caf39cd2a26a7e34d5ec4db80570be442b89090e35a003300fa0021598aed2849d520157d2c4c708d1811fa29bdcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
58 Heriot Drive George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.955158 22.489545
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za