Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plan D'eau

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 188

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Plan D'eau
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Moegammad H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moegammad H
Gesin met klein kinders

Very relaxing and soothing.

We as a family enjoyed the calmness and tranquility very much. A very spacious duplex with beautiful scenery. The unit was in a spotlessly clean state when we checked in. Nita of In-Touch was very helpful and friendly; she went through everything, which left me with no questions. I have already recommended the accommodation to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Moegammad, thank you for the great review. It's always good to hear that guests enjoyed themselves. It was great hosting you as a family. Hope to see you back again soon. Nita

Plan D'eau
Filicity V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Filicity V

Fantasties.

Dit was aangenaam en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Dankie Filicity, hoop ons sien jou gou gou weer.
Nita

Plan D'eau
Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Baie lekker huis met goeie geriewe.

Baie goeie ligging, maar daar was 'n hele paar dinge wat nie reg en in plek in die huis was nie. Die huis was nie goed skoongemaak toe ons arriveer het nie, die nuwe bad en stort het gelekt, en die wasmasjien het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Danie

Ek is regtig jammer dat jy die ongerief moes verduur. Ek het aan jou genoem tydens inklok dat julle die eerste gaste is na die opgradering van Plan Deau en daar dalk nog bouersstof kan wees na 3 keer se skoonmaak.
Die bad het wel gelek en daar was dadelik aandag daaraan gee deur die loodgieters wat die installasie gedoen het.

Die wasmasjien se 'power supply' het geblaas en daar kon nie 'n part bekom word nie omdat alles reeds toe was tydens die bouersvakansie. Ons het wel probeer help waar ons kan.
Hoop jy het 'n fantastiese dag.
Nita Brand

Plan D'eau
Nadin R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadin R
Saam met vriende

It was very pleasant.

It’s a beautiful place and really safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Nadin,
So glad you enjoyed your stay at Plan D'eau.
Hope to see you back again soon.
Kind regards
Nita

Plan D'eau
Ilse T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse T

Huis se grootte, wonderlik.

Ons het heerlik gebly, maar as ek een negatief kan noem: Die kamer bo links by die parkeerarea is "Lucifer" se kamer in die somer. Die wit blinds hou nie die son uit nie en die kamer is ongelooflik warm. Die son skyn die kinders al van voor 6 uit die kamer. Met vakansie wil jy graag laat slaap. Eienaar sal moet belê in ook donkerdigte-gordyne vir die kamer. Ons het nie klagtes nie en was aangename verblyf. Bespreek gerus hierso! Die dame wat kom oopsluit het; was betyds en vriendelik. Ons het heerlik gebly en was mal oor die diertjies wat ons besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearlina P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearlina P
Gesin met klein kinders

It was such an amazing week at Langebaan.

The estate and the villa was perfect for our large group. Nita was so accommodating and helpful throughout the booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Gesin met klein kinders

Die kuier was uitstekend, rustig en ons het dit geniet.

Ek en my familie het ons kuier by Plan D'eau geniet. Ons beveel ander aan om ook daar te kom kuier. Dit was die beste. Die huis was baie mooi en skoon. Daar was meer as wat ons verwag het en daarom kan ek sê dat my gesin die beste naweek gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons sal beslis weer na Plan D'eau toe kom! Mandie was baie vriendelik en alles in die plek was so gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharief W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharief W
Saam met vriende

Worth every penny spent.

Safety is non-negotiable and peace of mind, if you want to relax and just have fun this is your go-to house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Dear Sharief,

Thank you for the great review, we do hope to see you soon.

It was a pleasure hosting guests like yourself.

Plan D'eau
Eliska M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliska M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustige omgewing.

Rustige omgewing en lekker landgoed vir kinders om fiets te ry. Speelparkies. Nie baie privaatheid nie, aangesien jy teen jou buurman bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leante H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leante H
Saam met vriende

As you would want referrals in future.

Nice ad cozy. However when addressing complaints professionalism is of importance irrespective race and age.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-dene A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-dene A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Alles in die huis was meer wat ons verwag het. Die garagedeur het bietjie issues gegee maar dit was sommer gou-gou uitsorteer. Baie dankie Nita, ons kom definitief gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcello B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcello B
Gesin met klein kinders

I love the location and amenities.

I would recommend a stay at this place. Nice and well received and love to do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Good day Marcello,

It was great having you as guests. Glad you enjoyed your stay.
See you again soon.
Regards
NITA

Plan D'eau
Ryan W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W
Saam met vriende

Beautiful place!

The place was wonderful, I would return in a heartbeat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Thank you, Ryan, and I am very glad you enjoyed your stay.

Hope to see you again soon.

Nita

Plan D'eau
Anthea J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anthea J
Gesin met klein kinders

Was an awesome weekend.

It's a very nice complex. Very quiet. One of the rules is you can't make too much noise. There's also a rule that states you must not dirty the bedding sheets then they will take from the breakage fee. But the thing is we are paying for a cleaning fee which is a lot of money. Toilet paper must be provided. There was no extra toilet paper. We still enjoyed ourselves. A pity we had to watch the children because of the rules and regulation, so don't want to pay extra money. I prefer people must go in summer then you can watch the beautiful sunset on the balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Hi Anthea
Thank you for the review.
Everywhere you go there are rules and regulations. People are not allowed to be too noisy anywhere or at any holiday home.
Plan D'Eau is a self-catering holiday home and you must make provision for your own toilet rolls. We supply one per toilet, the rest you must supply. It states on the site that it is a self-catering holiday home.
We only request guests to watch children with pens, crayons etc. Should there be damages of some sort only then the guest will be held liable not for ordinary dirt.
Maybe you just misunderstood the rental agreement because we want our guests to enjoy themselves.
Nitaa

Plan D'eau
Julia W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Julia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely place, close to all the touristy sites. Safe for families with children.

We own a few guest houses ourselves and were a bit disappointed in that we were only supplied with 1 towel per person. We always provide 2 towels as well as beach/pool towels. Soap was also not provided (all the self catering homes we've been to including our own, have all provided bars of soap for the basins and showers. Serviettes were also not provided. This is a basic, and should definitely be included. We were impressed with the kitchen utensils and they were well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Good day Julia
Sorry that you were disappointed. There is a difference between a guest house and a self-catering place.
I am glad you were impressed by the kitchen utensils
Have a great day
Nita

Plan D'eau
Pierre-henri Vermeulen V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-henri Vermeulen V
Saam met vriende

Fantasties.

Wonderlike akkommodasie vir 'n naweek se wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Dankie vir die great resensie Pierre-Henri.
Julle is sulke oulike jongmense julle moet gerus weer kom kuier.
Groete,
Nita

Plan D'eau
Patricia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed our stay, peaceful, fantastic.

We really enjoyed our stay at Plan D'eau. The place was very clean. The surrounding of the place was so calming and peaceful. We had a relaxed weekend. It had an invigorating effect on me. I felt I could face anything and felt energised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A
Saam met vriende

Dit was verskriklik rustig.

Die tydjie was terdeë geniet. Sal definitief weer hier wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Hi Andrew,
Baie bly as julle dit so geniet het.
Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Nita

Plan D'eau
Jarrod J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrod J
Saam met vriende

My stay was amazing!

My friends and I thoroughly enjoyed our stay (we wished for one extra day at least!). The estate is beautiful as well as the unit we stayed in was all we needed to have the best weekend away. Thank you to Nita Brand for her awesome service and to of course LekkeSlaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plan D'eau se terugvoer

Dear Jarrod,

Thank you very much for the good and positive review.It is always great to host such friendly young people. Come and visit us again for another great experience.

Have a wonderful day.

Regards,
Nita

Plan D'eau
Vanaf
R2 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt 30, Aldegronde-weg, Langebaan Country Estate, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27eee7e348ce84ccc7201198af74f106bbe438a7f6643e5d53fb9f9a7eaa896a72541982fb0450bbaf217bf576fa307ef0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 30 Perkijt Aldegronde Way 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.074520388043 18.055190529511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem