LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Planet Africa | LekkeSlaap
+12

Planet Africa

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei-Appel-weg 10, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Planet Africa is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt, net 'n kort entjie se ry vanaf die middestad en die V&A Waterfront. Dis net langs Bantrybaai, een van Kaapstad se mees eksklusiewe areas. Die perseel word deur verskeie winkels, restaurante en toeristebesienswaardighede omring.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplankombuis, asook 'n leefarea met lugversorging. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die bank in die sitarea kan oopvou, maar is slegs vir 2 kinders geskik.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot houtdek met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Planet Africa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Planet Africa
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kei-Appel-weg 10, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Planet Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei-Appel-weg 10, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxDaNWLNWfkONiB7D1Xutn0e00IuGo3L3shFP70A6kCvai5bPIJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Kei Apple Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.921849228488 18.384355579272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!