LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Planet Africa Unit 32 | LekkeSlaap
+11

Planet Africa Unit 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei Apple-straat 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R645 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Planet Africa 32 is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. In die slaapkamer-area is daar 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamerarea. Die badkamer is onlangs opgeknap en het 'n groot instap-stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies. Die sitarea het 'n satelliet-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Planet Africa het 'n munt-wassery op die perseel, sowel as 'n groot gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. 'n Aangewese parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Planet Africa Unit 32 sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Kei Apple-straat 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei Apple-straat 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMzNlMjBkLTc3OWEtNDZhZi1hNGQ0LTYzMmJhMmY2OTc2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R645  per nag (plek vir 2) 15 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921811680605 18.384429530164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!