LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plankiesplesier | LekkeSlaap
+13

Plankiesplesier

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Plankiesplesier
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Melanie H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is die plek se 5 sterre.

Absoluut fantastiese uitsig oor die see. Die eienaar is baie hulpvaardig en betrokke. Die huis binne kan egter opgegradeer word - meubels, gordyne in kamers, ens maar daar is als wat mens benodig en die huis het 'n warm welkome atmosfeer.

Paul V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Rustig en gesellig.

Die huisie is nie luuks nie maar daar is alles wat jy nodig het om lekker te kan bly. Alles is skoon en netjies en die eienaar help vinnig en vriendelik met enige probleem. Sal vir seker weer gaan maar volgende keer vir langer.

Susan K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Dit was die wonderlikste verblyf ooit.

Die plek is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Daar is oorgenoeg slaapplek. Die beddens is baie gemaklik. Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is en in werkende toestand en daar is ook oorgenoeg badkamers.

Marne J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig uitstekend.

Ons het heerlik gebly, behalwe dat die DStv glad nie gewerk het nie, al het ons hoeveel keer beloftes gekry dat hy sal aankom. Die buitenste asblikke het oorgeloop en is nie verwyder nie. Beddens was ongemaklik.

Plankiesplesier's terugvoer

Marne', ek is jammer om te hoor als was nie klopdisselboom met jul verblyf nie. Die toesighouer het my verseker dat die DStv konneksie gou herstel was en toe is ek tevrede. Jammer daaroor. Die toesighouer moes ook die asblikke Donderdae leegmaak en die swart sakke op straat plaas om Vrydagoggende verwyder te word. Kontak my asseblief om meer uit te wei oor die ongemak van die beddens. Ek sal die probleem graag wil aanspreek.

Verskoning.
Groete Kobus.

Plankiesplesier
Lee-ann L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann L
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig.

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van die see hou. Jy ruik dit, voel dit, sien dit, daar is niks wat kort nie. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Jolanda B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda B
Gesin met tieners

As jy vir 'n fantastiese uitsig reg by die see soek, is hierdie die plek.

Lieflike plek om rustig te raak een heel dag vir die see te kyk. Huis is netjies en het alles wat jy nodig het. Nie die heel modernste nie, maar regtig 'n lekker kuierplek. Lekker naby aan Mosselbaai as mens iets nodig het. Beslis aanbeveelbaar!

Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 113, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkNjRkMzlkLTBmYzUtNGE0Yy1iMmVhLWMwN2ViNGQzZTk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 113 Malva Road Danabaai 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.204460218286 22.054116504299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!