Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pleasant Stay Nr 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Pleasant Stay Nr 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adelien C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelien C
Saam met vriende

Goed gelee, waarde vir geld en aangename staff!

Dankie aan die personeel, wat dit vir ons 'n baie aangename verblyf gemaak het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marthie J

'n Dak oor ons kop en 'n bed om in te slaap. Geen atmosfeer en 'n totale gebrek aan persoonlike aandag in en om die huis.

Die leefarea is ruim. Die buitekuier-/braai-area is swak beplan, baie ongerieflik en beknop. Die buitestoele is van swak gehalte en 'n besering wat wag om te gebeur. Die bure is reg langs die buitebraai-area en kyk sonder moeite oor die muur om te kla oor buiteligte wat hul pla. Die kombuis is uiters swak toegerus met min en ou en stukkende toerusting. Geen oond, geen braaitoerusting, 2 wynglase, deurmekaar messe/vurkestelle, geen snybord, geen skerp mes, geen skêr, gekraakte en gechipte borde, die lys is baie lank. Die vensters is baie vuil, die gordyne oud en verblyk en vol gate. Nie eens 1 rol toiletpapier vir gaste wat laat middag arriveer na 12 ure op die pad. Dit is duidelik dat die eienaars geen persoonlike aandag aan die eiendom gee nie. Die verblyf is duur in vergelyking met ander goeie akkommodasie in Hentiesbaai. Nogal 'n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pleasant Stay Nr 2 se terugvoer

Goeiedag,
Alle opbouende kritiek is goed vir besigheid en dit is goed vir die siel.
Dankie.

Pleasant Stay Nr 2
Anja E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja E
Gesin met tieners

Fantasties, veilig, skoon.

Was fantasties om elke aand na heeldag by die see in 'n skoon huis in te stap. En elke aand my sepies te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothie V
Saam met vriende

The name of the place says it all. Pleasant!

Stunning place. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pleasant Stay Nr 2 se terugvoer

Thank you, Dorothie, for the encouraging words. Looking forward to welcome you again in Namibia.

Pleasant Stay Nr 2
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G
Gesin met tieners

Baie netjies.

Al wat nog kort is 'n oond, beter eetgerei en ook meer bakke in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pleasant Stay Nr 2 se terugvoer

Hi Ronel
Dankie vir die mooi terugvoering.
Ons sal werk maak van jou aanbevelings.
Groete
Albert Hoffmann

Pleasant Stay Nr 2
Christine H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Netjiese, ruim plek, groot plesier om daar te bly.

Die woonstel was pragtig en ruim, groot genoeg vir ons gesin met groot kinders wat spasie nodig het. Al die benodigdhede was daar en ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pleasant Stay Nr 2 se terugvoer

More Altah
Dankie vir die bemoedigende kommentaar.
Groete
Albert Hoffmann

Pleasant Stay Nr 2
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHfQqqvHZsE94UfDeL7UVngO0haxz8QS1cKHHnYQPyH0sQte9pg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Erf 2638 Sun Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.138010496872 14.297196352184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem