Plett 49 Nr 6
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Seharazaine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker warm kuier in Plett.
Lees meerPlett 49 Nr 6 se terugvoer
Dankie vir jou aanbevelings, ek stuur dit so aan na die eienaar.
Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer, dankie dat julle die eenheid so mooi en skoon gelaat het.
Jammer oor die krat bierbottels.
Ursula D - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese, goed versorgde plekkie met alles wat jy nodig het.
Mrs Magriet P - Okt 2018
Algehele gradering
Alles perfek. Baie netjies en pragtig. Voel tuis.
Gavin W - Sep 2018
Algehele gradering
Careful at the steps.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Versigtig by die trappe.
Netjies, knus, sentraal en veilig. Trappe nie vir bejaardes nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Plett 49 Nr 6 se terugvoer
Thank you Gavin, I am glad you found everything to your satisfaction. Thank you for pointing out about the stairs, I will amend the property details accordingly.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jacksonstraat 6, Plett 49 Nr 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2