Plett 49 Nr 6
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jacksonstraat 6, Plett 49 Nr 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Plett 49 Nr 6 is 'n ruim eenheid met meer as een verdieping en het slaapplek vir 8 gaste in 'n kompleks in Plettenbergbaai.
Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Die kamer lei na 'n patio met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die ander 3 kamers is op die tweede verdieping en het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n etenstafel. Gaste kan in die sitarea of op die patio met ingeboude braai-area ontspan.
Plett 49 Nr 6 is net 500 m van verskeie winkels en restaurante af, en 1 km van die strand af. Plettenbergbaai bied verskeie stap-, voetslaan- en fietsryroetes, perdry, walviskyk, kajakvaart op die see, en verskeie besienswaardighede, soos die Lawnwood Snake Sanctuary, Monkeyland en Noah's Park Wolf Sanctuary.
Let daarop dat die trappe redelik smal is, so wees asseblief versigtig.
Slaapplek
’n Bespreking by Plett 49 Nr 6 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Jacksonstraat 6, Plett 49 Nr 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Plett 49 Nr 6 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jacksonstraat 6, Plett 49 Nr 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2