Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett Upper Main Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenniferstraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Plett Upper Main Beach House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n familie aangesien dit 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan, die Keurboomsrivier en die Outeniekwaberge het.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander twee slaapkamers het elk 2 dubbelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis grens aan 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.

Die skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met gemaklike buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie saans aangesien dit 'n mooi uitsig het. Gedurende beurtkrag is daar 'n omsetter wat 'n paar goed aan die gang kan hou vir 4 ure. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Plett Upper Main Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Glenniferstraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenniferstraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d0086dbda96aa477008b95c45fb1a2e2570657fdc0bf4b5c9d2ffcd2124b2b3ce62d343cc45327f96ab0d2df3a674b7d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 5 Glennifer Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051750577028 23.368231257331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem