10% af Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Denvar Park Akkommodasie by Pomegranate on Stander | LekkeSlaap
+11
+11

Pomegranate on Stander

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 80, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pomegranate on Stander is 'n selfsorg-eenheid in George. Dié dorp lê aan die voet van die Outeniekwaberge, het 'n pragtige uitsig oor die Outeniekwaberge en is die ideale basis om die Tuinroete te verken.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie wat na die leefarea lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolf. Die etenstafel het sitplek vir 3. Die sitarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi, 'n privaat braai-area en parkeerplek word op die perseel voorsien.

Doendinge in die dorp sluit visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pomegranate on Stander sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Pomegranate on Stander
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Standerstraat 80, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pomegranate on Stander het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 3)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 3)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 80, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231b77eef7c4f4b8228bb4359d455e70c7492294f73c276f49dac2f8c37334dde5710c1a32ca42b17caa88907049660b645f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 80 Stander Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.958903558786 22.48413140386
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za