Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cannon-singel 68, Ifafi, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
-
Vanaf
R2 070R1 656 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ponciana Superior Guesthouse het die Tripadvisor-toekenning in 2013 ontvang, en is 'n eksklusiewe, luukse gastehuis in Ifafi. By ons verloor gaste hulself in die wonderskone uitsigte en sonsondergange oor die Hartbeespoortdam en die omliggende Magaliesberge.
Daar is 3 ruim, luukse en suite-kamers. In elke kamer word 'n Afrika-atmosfeer soomloos vervleg met Europese luuksheid.
Ponciana Superior Guesthouse se majestueuse swembad in die hartjie van die pragtige tuin, die unieke warmwaterbron-, hidroterapie-Jacuzzi, infrarooi-sauna, stoep-sitkamer en The Highlander Bar maak dit die ideale wegbreekplek.
Ponciana Superior Guesthouse is net 'n uur se ry van O.R. Tambo Lughawe in Johannesburg af. Dit is ook gerieflik geleë net 25 km van Pretoria af en is ook baie na aan Brits se industriële gebied, Pelindaba, Pretoria-Noord, Gerotek Toetsbaan en Lanseria Lughawe af.
Engels, Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans word by Ponciana gepraat.
Ons is ook meer as bereid om begeleide uitstappies na Pilanesberg Nasionale Park en Sun City te reël.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Cannon-singel 68, Ifafi, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
- Gaste dink Ponciana Superior Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ifafi Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cannon-singel 68, Ifafi, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes