LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pond End Villa | LekkeSlaap
+22

Pond End Villa

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Pond End Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pauline S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S
Saam met vriende

The unit we stayed in was so beautiful and clean.

The unit we were booked into had other quests downstairs. They complained about the noise, by then we were not even playing loud music, we were just talking, and it was during the day. The rules around the noise were very clear: no excessive noise after 21:00. They called security and the caretakers on us. This was so unnecessary and our stay was spoiled.

Ronel D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Heerlik!

Boek jou vriendinne vir 'n naweek in Clarens. Hierdie huis is die beste bestemming denkbaar. Gerieflik en skoon. Jy kan heerlik rus of die omgewing verken.

Keith C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith C
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf, veilge omgewing, goeie diens deur Bianca en Karel.

Netjiese, moderne woonstel wat baie goed geleë is. Mooi omgewing op die Golf Estate, moderne verhittingstelsel wat goed werk en uitstekende diens. Dit is 'n goeie opsie vir beide die somer as die winter. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Natalie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met vriende

Lovely, comfortable stay.

We thoroughly enjoyed our stay - the unit is well equipped and comfortable. The estate is peaceful and close to town.

Cara C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara C
Saam met vriende

Baie mooi, skoon en alles was in 'n werkende toestand.

Baie mooi uitsig, skoon en was vreeslik koud en hulle het ondervloerse-verwarming alreeds aangehad. Baie dankie. Sal weer terugkom!

Van Reenen S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Reenen S

Pragtige blyplek.

Baie ruim en skoon en netjies. Lyk duursaam en ontspannende atmosfeer. Heerlik vir 'n wegbreek en is sentraal.

Hulisani N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hulisani N
Gesin met klein kinders

A perfect getaway.

The location of the place is outstanding. The place is amazing and has everything you need for self-catering.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4KJpRhsJ0XXC4LnnKFK4YUo8qzpv8J1jmyMXLQcPB5623eTueE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Plot 239 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.512897 28.431109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!