Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pool Side Garden Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birchwoodlaan 24, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pool Side Garden Cottage skuil in die rustige voorstad Tokai in die Wes-Kaap. Dié pragtige selfsorgkothuis is gerieflik naby 'n verskeidenheid aktiwiteite geleë, insluitend die Blue Route Mall, Tokai Boomkwekery en die Tokai-woudswaai.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplanleefarea bestaan uit 'n kombuis, sitarea en 'n privaat stoep. Die kombuis is met 'n broodrooster, mikrogolfoond, ketel, stoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n dubbelmotorhuis wat lei na 'n aparte ingang.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, sekere DStv-kanale, veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, stap, begeleide staptogte en voëlkyk in.

Daar is 3 vername wynlandgoedere in die omgewing naamlik Steenberg, Uitsig en Buitenverwachting. Al hierdie plekke is net 5 minute ver en die Groote Constantia Geskiedkundige Wynlandgoed is net 15 minute van die verblyf af.

Slaapplek

’n Bespreking by Pool Side Garden Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pool Side Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

DAVID Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Birchwoodlaan 24, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pool Side Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birchwoodlaan 24, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f22d52f849738adce460d70b93a45dfed942a9319f2427ae66e6aeca8c2d0a5206fdd5f0785aa6ac3bb6f7a01da1b987a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 24 Birchwood Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0612807 18.4422096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem