LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Poortjie Venue & Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Poortjie Venue & Gastehuis

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 6 resensies vir Poortjie Venue & Gastehuis
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Daphne V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne V
Gesin met tieners

Wonderful, stylish cottage and beautiful location!

We had a lovely stay at one of the "boshuisies", the cottage is beautifully appointed, beds are super comfy and the outside braai/fire area is wonderful. The only thing missing for us was a hotplate or something to just boil some pasta or anything - the kitchen does not have a stove. But overall we enjoyed ourselves very much!

Emalda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emalda S
Gesin met tieners

Die gastehuis is netjies, modern en skoon.

Die foto is nie die regte foto van die gastehuis nie. Die gastehuis het nie 'n yskas in nie, sowel as stoele in die kombuis nie, dit is blykbaar gebreek. Die kamers is ruim en netjies, en die badkamers is modern met lieflike baddens. Die beddens en beddegoed is van hoë gehalte.

Rhoda-ann B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, modern, netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Poortjie Venue & Guest House bied goeie waarde vir geld. Die kamers is modern en baie netjies. Perfek vir 'n aand se oorstaan.

Lize-mari V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lize-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Met ons aankoms was daar niemand om ons te help nie en ek moes eers die gasvrou bel. Sy is toe onseker oor wie ons is en vra hoeveel ons betaal het sodat sy kan bepaal in watter eenheid ons moet bly. Nadat dit bevestig is, het sy 'n paar eenhede uitgewys en gesê ons moet maar gaan kyk watter een is beskikbaar dan kan ons enige een vat. Baie onprofessioneel. Die stoep en eenheid binne was vol stof. Handdoeke was kliphard. Daar is geen stoel in die kamer om te gebruik om bv. hare te blaas of grimering aan te sit nie. Die toiletrolletjie se houer was stukkend. Die stort lek die hele badkamer vol. Daar is 'n solar geyser op die dak wat omtrent elke 2 minute oorvloei op die sinkdak. Dit raas verskriklik. Die eenhede het geen privaatheid nie en daar was skreeuende kinders in die gastehuis. Alhoewel daar 'n yskas in die kamer is, was daar niks daar binne in nie. Nie eers koue water nie. Al wat ek goed te sê het oor Poortjie-gastehuis is dat die bed wel gemaklik was. Weereens, toe ons uitklok, was daar niemand beskikbaar om ons te help nie. Die verblyf was so teleurstellend dat ons dit oorweeg het om alternatiewe verblyf vir die aand te kry. Ek sal dit glad nie vir iemand aanbeveel nie.

Danielle R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle R
Saam met vriende

Definitief die waarde van jou geld werd.

Die natuur is asemrowend.

Andre G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Dit was nie heeltemal wat ons verwag het nie (volgens die foto's), maar dit is pragtige kamers en ons het ’n komplimentêre bottel vonkelwyn ontvang. Dit is perfek as jy en jou eggenoot ’n aand alleen wil spandeer of as ’n groep mense!

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortjiestraat, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkOGEwZWM5LTRlZDgtNDk4ZS1hMGE4LTRiMDk3NDBkNDFkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Poortjie Street Heidelberg 1438 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.5110327228 28.434930939144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!