Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pophuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtkapperstraat 202, Uilkraalsmond, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pophuis is 'n vakansie-eenheid wat selfsorgverblyf in die hartjie van die Uilkraalsmond Holiday Resort in Frankskraal bied. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n naweekwegbreek. Die strandtema en huislike atmosfeer skep 'n heerlike vakansiegevoel.

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n platskerm-TV. Die skuifdeur lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel met stoele, 'n tweeplaatgasstoof en braaigeriewe. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pophuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Pophuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 72

Jaar gelys 7

Ligging

  • Houtkapperstraat 202, Uilkraalsmond, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pophuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtkapperstraat 202, Uilkraalsmond, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18f20a588964e431eff3380c88358082f51c69d575d214fde504e5376f28a2bf7ef9442c4e4714f582555f07a9c25403c92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 202 Houtkapper Street Uilkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.603629635702 19.408654868603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem