St. Francisbaai Akkommodasie by Port Island 7C | LekkeSlaap
+17

Port Island 7C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hulett-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Port Island 7C bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n woonstel wat na die see front en 'n uitsig oor die marina bied. Dié woonstel is heel voor by Port St. Francis Estate en het 3 slaapkamers. Dis ideaal vir 'n gesin, paartjie of 'n groep vriende op soek na 'n ontspanne vakansie in St. Francisbaai.

Dié woonstel is smaakvol ingerig en het 3 en suite-slaapkamers, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningngrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het elk toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die marina. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is draagbare braaigeriewe, 'n kaggel en vuurmaakhout. Doendinge in die omgewing sluit visvang, bootvaart en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Island 7C sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Leighton Hulett-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hulett-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs1akIUmIpbMNiXYalZUWLXhyzHo2piwKxOl8STB4YbOj7fw1rV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) Leighton Hulett Drive Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183874693053 24.84887123065
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za