Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen East Basin Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 10A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Port Owen East Basin Accommodation is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Velddrif aan die Weskus. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is op die oewer van die Port Owen Marina.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met stroomdienste en lugversorging. Hierdie kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n Jacuzzi, 'n ingeslote erf, 'n klimraam, veilige parkeerplek en direkte toegang tot die water en 'n jetty. Die verblyf is naby plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Owen East Basin Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Port Owen-rylaan 10A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 10A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750d4802274915630231ec7fe540bedb9a3acddca79edd6591bb4bd42be8d51e2c215b84a125171c22df623b12c60fbf0c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 10 A Port Owen Drive Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 12:00 -32.782385342359 18.156895860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem