Port Owen Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maxi-rylaan 5, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Port Owen Home bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreek op die marina by Port Owen in Velddrift en is ideaal vir 'n familievakansie met direkte toegang tot 'n privaat jetty.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer en die en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, 2 oonde, 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele.
Die leefarea met lugversorging het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Die skuifdeur lei na 'n beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe en direkte toegang tot die privaat jetty. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Port Owen Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Maxi-rylaan 5, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maxi-rylaan 5, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom