Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Vakansiehuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Port Owen Vakansiehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dianke E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianke E

Perfekte familie huis!

Port Owen Vakansiehuis is die perfekte familie wegbreek met die mooiste sonsondergange oor die water. Dankie aan Linda en Bev se vriendelikheid en dat ons 'n spesiale familie byeenkoms kon spandeer by so 'n pragtige ruim vakansiehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Owen Vakansiehuis se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer dit baie en is baie bly om te hoor julle het 'n lekker tyd gehad.

Port Owen Vakansiehuis
Ann H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H

Space, views, comfort.

Absolutely perfect location and fabulous home. Views are stunning, pool perfect for windy days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Lovely and relaxing - everything you need!

Spacious house with everything you need. Lovely white linen and comfortable beds. Some of the furniture items need replacing - couch springs old and you almost sit through to the floor. No outside side door so could not keep my two year old and dog safely away from pool which has no safety cover. Pictures on website shows lawn in front of house, misleading, there is no lawn, no place to open 'n picnic blanket or towel on the lawn and enjoy the view with your little ones. Inside fireplace is very floppy, needs to be a fixed bottom that does not tilt whilst you have a open fire going.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicklaus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicklaus S
Saam met vriende

Was very nice, location is perfect.

Recommendations: Steak knives and shampoo in all the showers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henneley J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henneley J
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend. Baie mooi en gerieflik.

Mense is so behulpsaam en vriendelik, ek sal nooit huiwer om weer deur hulle te bepreek nie. Dit was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jermaine D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jermaine D
Gesin met klein kinders

Was a pleasant stay.

Wish I knew up front that owners share the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met vriende

Heerlik rustig en kalm.

Ons het baie lekker gebly by Port Owen Vakansiehuis. Lucy het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Die plekkie was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-Oos 98, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de5CcHs4uUCRMQbg1zpi8mJgk1y0HPCTqWf2lQWiJOwg3cAdO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 98 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.788186558502 18.153300372387