10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 98 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Port Owen Vakansiehuis bied verblyf in 'n vakansiehuis by die Port Owen Marina. Die eenheid het maklike toegang tot die marina se waterweë en spog met pragtige uitsigte oor die marina.
Hierdie huis bied slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n uitsig oor die rivier. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koninggrootte bed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en eetkamertafel. Die leefarea het 'n TV met Netflix en lei na 'n patio met 'n paadjie na die rivier. Die huis het 'n swembad en 'n privaat jetty waar gaste hul bote kan vasmeer om die Bergrivier te verken.
Doendinge sluit in riviervaarte, voëlkyk, roei op die kanale, swem by die strande en seiljagvaarte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 98 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Port Owen Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang