St. Francisbaai Akkommodasie by Port View Place | LekkeSlaap
+12

Port View Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Captains Reach, Port St Francis, St Francisbaai, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port View Place bied B&B-verblyf in St Francisbaai. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek na aan die strand, hawe en ander besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel wat almal pragtig ingerig is. Die gastekamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die selfsorgwoonstel het 1 en suite-slaapkamer en 'n goed toegeruste leef- en kombuisarea. Dié eenheid het ook sy eie parkeerplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt word in die eetarea bedien waar daar ook ander etes teen ekstra koste gereël kan word. Verder bied ons 'n wasgoeddiens, portierdiens en lughawevervoer.

Port View Place se ligging is ideaal - ons is naby die hawe met sy winkels, restaurante en kroeë, én daar is verskeie buitelug-doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Port View Place
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Captains Reach, Port St Francis, St Francisbaai, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port View Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Captains Reach, Port St Francis, St Francisbaai, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxOTY3YTQ5LTA2MDctNGE2NS1hZmYzLWQ3NGYzNTEyYmJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Captains Reach Port St Francis 6313 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.184044637011 24.849568481628
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za