Portico 801
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Cathrine B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies, goeie ligging. Sal beslis aanbeveel.
Wendy K - Mei 2024
Algehele gradering
Mooiste see uitsig, waarde vir geld, hoogs aanbeveelbaar.
Louis C - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Anel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Jan C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Precious M - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Henk S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer kom.
Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.
Tintswalo M - Jan 2024
Algehele gradering
It was peaceful and safe, I enjoyed my stay at Portico 801.
Portico 801 se terugvoer
Thank you, Tintswalo! So happy you had a lovely time with your teenagers!
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gebly. Als is bymekaar.
Conrad S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, naby die strand, eetplekke en 'n mooi uitsig oor alles.
Amanda S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitmuntend 'n avontuur ontploffing.
Ken W - Mei 2023
Algehele gradering
Was really an excellent stay.
Ria H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Portico 801 is baie goed toegerus met alles wat in 'n gerieflike eenheid benodig word. Daar was oorgenoeg spasie en alles werk. Die uitsig oor die oseaan is aemrowend. Ons sal beslis weer Portico 801 bespreek.
Mariana U - Mrt 2023
Algehele gradering
Great stay and Emile was 'n great host.
Karin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Adrienne B - Feb 2023
Algehele gradering
Mostly good, great views.
Lees meerHanlie V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige, luukse akkommodasie.
Lees meerEstie P - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik goed geleë. Fantastiese uitsig.
Lungi M - Jan 2023
Algehele gradering
Great beachfront accommodation. We enjoyed our stay.
Cindy S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Carin G - Des 2022
Algehele gradering
Immaculate accommodation, great views and hosts.
Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker gewees.
Joanne A - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Werner W - Nov 2022
Algehele gradering
Very well located and comfortable.
Elmarie D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat mens nodig het om 'n vakansie te geniet. Die mooiste uitsig op die see.
Naomi C - Okt 2022
Algehele gradering
Was die heel beste naweek.
Francois O - Sep 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Griffith S - Aug 2022
Algehele gradering
It was brilliant. Easy access from parking to front door.
Gerhardus L - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanning.
Melville B - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent view, modern and clean, well positioned close to restaurants, bars etc.
Leon M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie sentraal om die Kaap te besigtig.
Vanessa N - Jan 2022
Algehele gradering
Everything you needed.
Martiens K - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Netjies.
Cecile S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie met al die geriewe wat jy kan nodig hê.
Karolien T - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Hantjie E - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Hannes D - Jun 2021
Algehele gradering
Regte Kaap-ervaring. Vir seker die moeite werd.
Sunette D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë en netjies.
Hein L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en lieflike plek vir ontspan.
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie nice plek. Eienaar heeltyd beskikbaar indien jy probleme ondervind.
Tania L - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Ruim en netjies, pragtige uitsig!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brian V - Feb 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Julius B - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid met asemrowende uitsigte.
Gareth J - Jan 2020
Algehele gradering
Great location, amazing view of ocean and very comfortable apartment.
Mike R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Elbie R - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
John K - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Anneke S - Sep 2019
Algehele gradering
Familievriendelik.
Vanessa C - Aug 2019
Algehele gradering
Great location, unbelievable view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging, ongelooflike uitsig.
Alles was super, net twee dinge sou wonderlik gewees het as dit in die huis beskikbaar was: skottelgoedwasmiddel en 'n aartappelskiller. Al die ander dinge was perfek. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charlene M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies met pragtige uitsig.
Dineke V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lindie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies met pragtige uitsig.
Chris S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Salomien S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ingerig - mooi uitsigte!
Monya W - Mrt 2019
Algehele gradering
The view!
Johan G - Feb 2019
Algehele gradering
Stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Baie lekker, ontspannend met asemrowende uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theo S - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Henry S - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige woonstel met kwaliteit afwerking met 'n perfekte ligging.
Louis E - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Erica V - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend, Emile het baie ekstra moeite vir ons gedoen, dankie!
Isabel B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Johann C - Mrt 2018
Algehele gradering
View en ligging baie goed.
Hanle C - Mrt 2018
Algehele gradering
Location and views excellent.
Gerrit S - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend - baie netjies.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Reinhardt N - Okt 2016
Algehele gradering
Regte waarde vir geld.
Coriena D - Jun 2016
Algehele gradering
Portico is 'n pragtige, luukse woonstel met 'n wonderlike uitsig.
Nicola P - Jun 2016
Algehele gradering
Perfekte ligging, pragtige plek, wonderlike vakansie!
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Dewald G - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap