Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy - Best Rest Potch

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Cosy - Best Rest Potch
Netheid
4.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anneleen K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, en laat mens tuis voel.

Dit was baie lekker, en baie behulpsaam. Vriendelike diens by die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Lekker, rustig en netjiese plek.

Baie lekker plek om oor te slaap al is dit net vir 1 aand. Ons het definitief die swembad geniet na 'n warm dag se dorp rugby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl M
Besigheidsreis

Although the accommodation was comfortable, it is lacking a few amenities. Although self-catering, the room does not offer a table and chairs to sit and eat. There are no bedside lamps, which would make the stay more pleasant. The shower could be modernised.

The kitchenette is well-equipped, although we only used the small microwave. I think the room is a tad small for 2 people and it would have been better to combine 2 rooms to make it more pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liana E

Ons kon darem saam kuier en daar was net een ander paartjie op die terrein, maar as dit meer gaste was dink ek nie dit sou vir almal 'n aangename ervaring wees nie.

Die personeel op die terrein is baie vriendelik en behulpsaam. Van die kamers is baie ruim, maar ons kamer was baie beknop en ongelooflik warm. Die waaiers het ons waardeer, maar dit het nie veel gehelp nie. Die swembad was aangenaam. Braaiers word voorsien as jy daarvoor vra, maar die area is nie beskut nie. Die sitkamer se bank is nie heel nie, en ek sou voorstel hulle kry ander banke/stoele. Die WiFi-wagwoord wat voorsien is, werk nie. Ons het dit by hulle kontaknommer gerapporteer. Hierdie kommentaar is net om te help verbeter, nie om af te breek nie. Dit was nie aaklig nie, en niemand kan die weer verander nie, maar daar is ander opsies. Die plek is netjies en skoon, en personeel op die terrein is aangenaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann G
Enkelreisiger

Rustigheid.

Die plek is baie skoon en netjies. Ek is ontvang met baie vriendelikheid. Die swembad is mooi skoon en ek kon die swembad geniet. Dit is baie rustig. Ek sal verseker weer daar slaap as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Die omgewing is rustig en die diens en ontvangs was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Skoon en netjies, baie privaat en naby aan winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlik, skoon en snoesig.

Sal beslis weer daar bly. Bekostigbaar en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Este R
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld met paar verbeteringe wat nodig is.

Kamers was netjies en skoon en goed uiteengesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Home away from home.

Netjiese, skoon kamer. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anneri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam

Ek het eenheid 1 met 'n dubbelbed vir my en my man bespreek. Daar was 'n ander persoon wat 2 aande oor geslaap het en na ons bespreek het. Maar hulle het die kamer aan die ander persoon gegee en vir ons die kamer met 2 enkelbeddens gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 15, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3123c471f287438798530ed11c5b13394c01fbbee217f57b321ee5f6a037a54ca432cf8bd34c5d630bcc6a36c93457688785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 15 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70461 27.11072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem