Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potluck Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 267, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Potluck Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sandbaai. Dit is ideaal vir 'n seevakansie saam met familie of vriende aangesien dit 'n see-uitsig in die verte het en stapafstand van die see is.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike houtdek met 'n buite-etenstafel, sithoekie onder 'n sambreel waar gaste kan ontspan en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie om 'n knetterende braaivleisvuur.

Slaapplek

’n Bespreking by Potluck Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Piet Retief-straat 267, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 267, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8016b05019007ece481a4e56216e1e7e4c8644e52ad06e738dae5596d1bcccfc55b9d947999c7e46937fcc416199e611875d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 267 Piet Retief Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425611 19.192047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem