Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Express Inn George

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Yorkstraat 123, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Premier Express Inn George bied B&B-verblyf en is ideaal geleë in die historiese George. Die hotel is die ideale basis vanwaar die dorp en die omliggende besienswaardighede op die Tuinroete verken kan word.

Verblyf by die Premier Express Inn George word gebied in gerieflike, individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n goed beligte lessenaar, 'n TV met meertalige kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n opsionele yskassie.

'n Buffetontbyt word in die eetkamer, waar gaste ander heerlike etes bestel kan word, bedien. Die hotel het gratis WiFi, 'n kroeg met voorraad, gastesitkamer en konferensiegeriewe wat uitgehuur kan word. Daar is ook publieke parkeerplek.

Premier Express Inn George is naby die Geroge Museum, winkels, banke, restaurante, gholfbane en 10,5 km vanaf George Lughawe. Die gewilde branderplankry-plek is ongeveer 11 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Baie lekker gebly. Diens is uitstekend.
Apr 2025
Danie V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, skoon, veilig, sentraal en sommer net wonderlik. Ons het 'n wonderlike tyd in George gehad en deel daarvan was die verblyf wat ons gekies ...
Sien meer
Apr 2025
Naomi E
Saam met vriende
5.0
Ontspanne, rustig. Het so tuis gevoel. Heerlike verblyf. Sal vir seker weer kom!
Jan 2025
Anton D
5.0
Great. Baie lekker gebly en reelings puik.
Des 2024
Nico U
Besigheidsreis
5.0
Rustig, stil en sal weer daar bly. Sentraal en gemaklik.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 214

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Yorkstraat 123, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Premier Express Inn George het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Yorkstraat 123, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc3a07d06419ea45e5ace00ec7784b19dc3484b1981f2afc1059d12ef4ed9e8295b74e3d8206ee82831e7b3cc3b829176a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 123 York Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9561412 22.4575487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang